17/06/2026
𝙎𝙖𝙙𝙙𝙡𝙚𝙗𝙧𝙤𝙤𝙠 𝙀𝙨𝙩𝙖𝙩𝙚
Stylvolle 1- en 2-slaapkamer aftree-eenhede vanaf R1,725 miljoen.
Geniet ’n rustige plattelandse leefstyl in ’n veilige en goed versorgde omgewing. Die eenhede bied ruim slaapkamers, ’n praktiese uitleg en toegang tot versorgingsdienste wat op die perseel beskikbaar is.
✨ Gerieflik. Veilig. Sorgvry.
📍 Die ideale plek om u aftreejare te geniet.
Lizette 082 577 5468