Juan Badenhorst - Engel & Völkers Potchefstroom

Juan Badenhorst - Engel & Völkers Potchefstroom Service 7 days a week. Property for sale in Potchefstroom. Rental division. Developments. Commercial property. Join us for one of our famous cappuccinos!

18/05/2026

🌿 𝐓𝐞𝐦𝐚 : 𝐊𝐢𝐞𝐬 𝐣𝐨𝐮 𝐞𝐫𝐟 🌿

Droom jy van 'n lewe omring deur die natuur, waar wild vrylik rondloop en die stilte van die bosveld jou elke oggend groet?
Dan is Lekwena Wildlife Estate die plek vir jou! 🦌🌳

Hierdie erf bied:
✨ Uitsig oor die buffel kamp
✨ Geen verrassings, die aangrensende erwe is klaar ontwikkel.
✨ Goed uitgelê om jou huis te laat Noord front.
..Lekwena bied dit alles – en meer.

🏡 Veilige omheinde landgoed
🦓 Wild op jou voorstoep
🌅 Asemrowende uitsigte
🛣️ Maklike toegang en gevestigde infrastruktuur

Moenie wag nie – die beste erwe word eerste gekies!

📞 Kontak ons vandag nog vir meer inligting en om 'n besigtiging te reël
073 494 3521

Is jy gereed vir Potchefstroom se besigheids Expo by die North West Innovation Hub?Moenie die geleentheid mis loop om jo...
09/05/2026

Is jy gereed vir Potchefstroom se besigheids Expo by die North West Innovation Hub?
Moenie die geleentheid mis loop om jou besigheid te bemark nie.
Kontak my om jou spasie te boek
073 494 3521

𝐓𝐞𝐦𝐚: 𝐆𝐞𝐦𝐞𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩Dit is hoe party oggende lyk op Lekwena Wildlife Estate. 🚴‍♂️🚴‍♀️Geen verkeer nie. Geen haas nie. Net 'n...
22/04/2026

𝐓𝐞𝐦𝐚: 𝐆𝐞𝐦𝐞𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩

Dit is hoe party oggende lyk op Lekwena Wildlife Estate. 🚴‍♂️🚴‍♀️

Geen verkeer nie. Geen haas nie. Net 'n gesin, 'n baksteenpaadjie, en die wye oop bosveld wat tot teen die horison strek.

Dít is hoe gemeenskap by Lekwena Wildlife Estate voel — veilige ruimtes waar kinders kan fietsry, bure wat jou op jou naam groet, en 'n gedeelde waardering vir die wildernis op ons voorstoep.

Ons is trots daarop om pragtige huise en gesogte erwe in een van die land se gasvryste landgoedere te bemark.

👉 Vra ons uit oor wat tans beskikbaar is.

03/04/2026

Eco Ridge 🌿
Wat die mark nie sien nie | Deel 4

01/04/2026

Eco Ridge 🌿
3 Unieke redes. Een ongelooflike ontwikkeling | Deel 3

20/03/2026

Eco Ridge
Hoe ontwerp ons die droom | Deel 2

12/03/2026

Eco Ridge 🌿
'n Nuwe Geleentheid Ontstaan | Deel 1

Engel & Völkers Potchefstroom

🏡 𝐌𝐨𝐝𝐞𝐫𝐧 𝟑 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐇𝐨𝐦𝐞 𝐰𝐢𝐭𝐡 𝐏𝐨𝐨𝐥 𝐢𝐧 𝐋𝐢𝐟𝐞𝐬𝐭𝐲𝐥𝐞 𝐄𝐬𝐭𝐚𝐭𝐞 🌿𝐑𝟑 𝟗𝟗𝟓 𝟎𝟎𝟎Step into stylish estate living with this beautifully f...
02/03/2026

🏡 𝐌𝐨𝐝𝐞𝐫𝐧 𝟑 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐇𝐨𝐦𝐞 𝐰𝐢𝐭𝐡 𝐏𝐨𝐨𝐥 𝐢𝐧 𝐋𝐢𝐟𝐞𝐬𝐭𝐲𝐥𝐞 𝐄𝐬𝐭𝐚𝐭𝐞 🌿

𝐑𝟑 𝟗𝟗𝟓 𝟎𝟎𝟎

Step into stylish estate living with this beautifully finished 3-bedroom, 2.5-bathroom home. Featuring a spacious open-plan living, dining & kitchen area plus a private swimming pool — perfect for entertaining and family living.

Secure, modern, and move-in ready!

📩 Contact us today to arrange your viewing.

Kyk hierdie spesiale besoeker 🦉✨Lekwena Wildlife Estate - ’n perfekte herinnering dat wanneer jy hier woon, die natuur n...
04/02/2026

Kyk hierdie spesiale besoeker 🦉✨

Lekwena Wildlife Estate - ’n perfekte herinnering dat wanneer jy hier woon, die natuur nie iets is wat jy besoek nie… dis reg op jou stoep!

TEMA : Wild lewe

Van voël lewe tot wild en asemrowende natuurskoon, bied hierdie landgoed ’n leefstyl waar wild deel is van jou alledaagse uitsig.

🌿 Erwe nou te koop
Bou jou droom huis in ’n veilige Estate en word elke dag wakker met oomblikke soos hierdie.

📩 Stuur vir my ’n boodskap vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël
073 494 3521

Engel & Völkers Potchefstroom
Lekwena Wildlife Estate

01/02/2026

Wees die eerste eienaar van hierdie splinter nuwe de Land huis

🛏️3 x Slaapkamers
🛁2 x Badkamers
🚕2 x Motorhuise

Die huis spog met 'n baie moderne vloerplan en hoë kwaliteit afwerkings. 'n Ruim atmosfeer word geskep in die leefareas deur die hoë plafonne, groot skuif deure en vensters na buite. Elke kamer het ook 'n skuif deur wat oopmaak op die tuin.

Kontak my om jou droomhuis te besigtig.

Engel & Völkers Potchefstroom

Address

65 Retief Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juan Badenhorst - Engel & Völkers Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Juan Badenhorst - Engel & Völkers Potchefstroom:

Share

Category