Lekwena Wildlife Estate

Lekwena Wildlife Estate A Private Wildlife Estate for those looking to live an extraordinary lifestyle surrounded by nature A lifestyle with the wild on your doorstep.
(446)

Lekwena Wildlife Estate is a private nature reserve on 2399ha situated only 10km from Potchefstroom and just over an hour's drive from JHB. The combination of bushveld, savannah, rocky outcrops and wetlands offer a diverse habitat for wildlife on some of the finest game ranching land available. Lekwena offers you the opportunity to own a home on this exclusive wildlife estate with scenic bushveld views and a tranquil lifestyle.

𝗗𝗔𝗔π—₯ π—œπ—¦ π—˜π—˜π—‘ π—ͺπ—˜π—˜π—ž 𝗒𝗠 π—§π—˜ π—šπ—”π—”π—‘!πŸ“… 27 Junie 2026⏰ 11:00vm - 17:00nmπŸ“Œ Lekwena Wildlife Estate🎟️ Toegang: R200 per volwassene  ...
20/06/2026

𝗗𝗔𝗔π—₯ π—œπ—¦ π—˜π—˜π—‘ π—ͺπ—˜π—˜π—ž 𝗒𝗠 π—§π—˜ π—šπ—”π—”π—‘!

πŸ“… 27 Junie 2026
⏰ 11:00vm - 17:00nm
πŸ“Œ Lekwena Wildlife Estate
🎟️ Toegang: R200 per volwassene
(ingang sluit ’n hoΓ« kwaliteit wynglas in🍷)
Kinders onder 18: GRATIS

Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh

Meer as 15 wynplase – wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys!

β€’ Verskeidenheid wildsgeregte πŸ– te koop
β€’ Lewendige musiek & vermaak
β€’ KosstalletjiesπŸ•πŸŒ­πŸ₯™πŸ²
β€’ Veilige speelarea vir kindersπŸ€Έβ€β™‚οΈπŸ€Έβ€β™€οΈ
β€’ GRATIS padel vir kinders die hele dag🎾

NAVRAE: Sherien - 082 895 6437

Ons sien uit om julle daar te sien!!

Moenie die "Gaan Wild Wildveiling" vandag misloop nie!πŸ—“ 20 Junie 2026πŸ“Œ Lekwena Wildlife Estate⏰️ 11:00Kom eet gerus Ε„ le...
20/06/2026

Moenie die "Gaan Wild Wildveiling" vandag misloop nie!

πŸ—“ 20 Junie 2026
πŸ“Œ Lekwena Wildlife Estate
⏰️ 11:00

Kom eet gerus Ε„ lekker ontbyt voor die veiling by die Plaaskombuis restaurant. Sien julle daar!

18/06/2026
11/06/2026

Die Winter Wild & Wynfees 2026 is om die draai!πŸ·πŸ–
Kom geniet 'n heerlike dag uit buite in die natuur.

πŸ“… 27 Junie 2026
⏰ 11:00vm - 17:00nm
πŸ“Œ Lekwena Wildlife Estate
🎟️ Toegang: R200 per volwassene
(ingang sluit ’n hoΓ« kwaliteit wynglas in🍷)
Kinders onder 18: GRATIS

Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh

Meer as 15 wynplase – wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys!
β€’ Verskeidenheid wildsgeregte πŸ– te koop
β€’ Lewendige musiek & vermaak
β€’ KosstalletjiesπŸ•πŸŒ­πŸ₯™πŸ²
β€’ Veilige speelarea vir kindersπŸ€Έβ€β™‚οΈπŸ€Έβ€β™€οΈ
β€’ GRATIS padel vir kinders die hele dag🎾

NAVRAE: Sherien - 082 895 6437

Ons sien uit om julle daar te sien!!

29/05/2026

O𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒑 π’…π’Šπ’† π’π’‚π’˜π’†π’†π’Œ π’ƒπ’š π‘«π’“π’π’Žπ’†π’“π’” @ π‘³π’†π’Œπ’˜π’†π’π’‚!

Buitelig, beweging, en die seisoen van jou keuse in 'n bottel… DΓ­s mos nou bederf - vir liggaam Γ©n siel!

28/05/2026
As jy uitstekende, topklas wyne wil proe, kom geniet 'n gesellige WYNPROE aand saam met Gerhard Bruwer, Wingerdboukundig...
07/05/2026

As jy uitstekende, topklas wyne wil proe, kom geniet 'n gesellige WYNPROE aand saam met Gerhard Bruwer, Wingerdboukundige en Gerhard Smith, Wynmaker van Creation. Dit is nou die KAT SE SNOR🐱!!

Moenie diΓ© geleentheid misloop nie!

πŸ“… DATUM: VRYDAG, 22 MEI 2026
⏰ TYD: 18:00
πŸ“Œ PLEK: Lekwena Wildlife Estate by die PROE-Saal
🎟️: R150 p.p. (vir wynproe & pizza)

BESPREEK kaartjies by:
πŸ“žPieter Henning +27 82 872 5846
BETAAL asb KONTANT by die deur! πŸ’ΈπŸ’°πŸ’΄

Lekwena Wildlife Estate is 11km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg geleΓ«. Kontak gerus 071 604 7952 of stuur 'n epos na [email protected] met u versoek.

Plaaskombuis

Address

N12
Potchefstroom
2520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekwena Wildlife Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekwena Wildlife Estate:

Share

Category