15/03/2024
Pragtige ruim 1 Slaapkamer woonstel in n veiligheids kompleks. 1 badkamer. Oopplan kombuis met graniet blaaie . Leefarea wat uitloop op die stoep. Koopkrag. Veilige parkeering. Elektiese heining, veilige toegang wat 24 uur gemonitor word deur wagte.