10/01/2021
TE HUUR: R8900-00pm Hierdie meenthuis is te huur in Kannoniers park. Bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, groot leef area met kombuis en spens. Dubbel motorhuis, Koopkrag en diere vriendelik.
Kontak: 073 067 3657