Mooibly Eiendomme

Mooibly Eiendomme Verhuring, Administrasie en Bestuur van Residensiële Eiendomme in Pretoria en Centurion.

30/01/2023

TE HUUR: Die Hoewes:
2 slpk 1 vol badk met motorhuis en privaat tuin onmiddellik beskikbaar. Goeie sekuriteit en naby Centurion Mall en Gautrein. R7500.00

🏠**UITVERHUUR**🏠MORELETA PARK, DUET te Huur: R14000pm [water en krag uitgesluit]Troeteldier vriendelik. Beskikbaar 1 Feb...
20/01/2023

🏠**UITVERHUUR**🏠
MORELETA PARK, DUET te Huur: R14000pm [water en krag uitgesluit]
Troeteldier vriendelik. Beskikbaar 1 Feb 2023.
‘n Pragtige, privaat 3 slaapkamer, 2 badkamer duet in ‘n rustige en veilige area.
Die hoë plafonne en dakbalke skep ‘n lieflike illusie van ekstra ruimte binneshuis; terwyl die swembad, lapa en braai-area ideaal is vir heelike buitelug kuiers met familie en vriende.
Die tuin is maklik om te onderhou en daar is ‘n klimraam vir die kinders.
‘n Dubbel afdak sorg vir parkering vir twee voertuie. ‘n Stoorarea agter die huis vir gereedskap, fietse, kamptoerusting en allerlei items.
Kontak Helét vir navrae of besigtiging.
*0_6_2 8_3_2 9_6_6_8*

🌸LENTEDAG 2022🌸
01/09/2022

🌸LENTEDAG 2022🌸

🏠**UITVERHUUR**🏠TE HUUR in LYTTELTON MANOR, Centurion.Pragtige, moderne meenthuis. ** Pet-Friendly**Grondvloer, hoek-een...
19/08/2022

🏠**UITVERHUUR**🏠
TE HUUR in LYTTELTON MANOR, Centurion.
Pragtige, moderne meenthuis. ** Pet-Friendly**
Grondvloer, hoek-eenheid met privaat tuin en patio.
2 Slaapkamers en 2 Badkamers [beide en-suite].
Solar geyser. Fibre in kompleks.
Trellidoor hekke en aan vensters. Elektriese omheining.
Twee onderdak parkerings.
R8500pm. Water ingesluit. Krag uitgesluit.
Dadelik beskikbaar, of vanaf 1 Sept 2022.
Bel/Whatsapp 0 6 2 8 3 2 9 6 6 8
💟🏠💟

🏠**UITVERHUUR**🏠WINGATE PARK PTA-OOSR U I M huis te huur. Pet-friendly.3 Slaapkamers en 2 Badkamers onder. Op die boonst...
10/08/2022

🏠**UITVERHUUR**🏠
WINGATE PARK PTA-OOS
R U I M huis te huur. Pet-friendly.
3 Slaapkamers en 2 Badkamers onder.
Op die boonste verdieping is 'n groot loft area wat gebruik kan word vir 'n 4de Slaapkamer, studio, kantoor speelkamer of studeerkamer.
Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en ook 'n stort.
Die kombuis het eikehout kaste, 'n aparte opwas area en 'n spens. Die agterdeur lei na die courtyard met wasgoedlyn.
Daar is 3 leefvertrekke - sitkamer, eetkamer, tv-kamer.
Buite is 'n patio met ingeboude braaiplek en 'n swembad met 'n medium grasperk.
Parkering is onder 'n dubbel motorafdak met nog ekstra oop parkering binne die erf. Max 4 motors sal binne kan parkeer.
R13500pm water, krag, afval en riool uitgesluit.
Deposito R14500.
Beskikbaar vanaf 1 Sept 2022
Bel/Whatsapp 0 6 2 8 3 2 9 6 6 8

Ons glo dat 'n tevrede kliënt is die beste besigheids-strategie van almal is.Kontak ons vir die verhuring, administrasie...
10/08/2022

Ons glo dat 'n tevrede kliënt is die beste besigheids-strategie van almal is.
Kontak ons vir die verhuring, administrasie en bestuur van u residensiële eiendom.
💟🏠💟

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooibly Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooibly Eiendomme:

Featured

Share