Eastbrooke studente verblyf

Eastbrooke studente verblyf Die enigste nie-traditionele kommune binne 1.2km van Tukkies waar elke kamer sy eie privaat badkamer het.

Ons bied beide "mini-privaat-cottages" en gemeenskaplike verblyf opsies en is bekend as die veiligste en rustigste kommune in Brooklyn. Ons kommune bied 'n veilige huis weg van die huis, uit die geraas van Hatfield en tussen die Jakarandas waar studente in vrede op hul studies kan fokus. Elke kamer in die huis het sy eie privaat badkamer, lessenaar, boekrak, kaste, opwasbak en klein kombuis blad.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, leefstyl area en wasgoed area. Huur sluit in water en krag, Wi-Fi asook skoonmaakdienste 1 x per week.

30/09/2025

🎉 2026 KAMER AANSOEKE NOU OOP 🎉

Moenie weer uitmis nie, ons is die gesogste studente verblyf vir 'n rede! 😉
Met verskeie kamer opsies beskikbaar, is daar iets vir elke persoonlikheid.

Hier loer jy na Kamer A8:
✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met stoof en wasbak, eie-badkamer, privaat stoep.
📌Hierdie is 'n losstaande kamer wat apart en privaat van die hoofhuis is.
Prys: R6500 per maand
Huur sluit in:
💧Water
💡Elektrisiteit
💻Uncapped Wi-Fi
🍿Netflix
🧹Skoonmaakdienste & die was van 1 bondel wasgoed per week
🚗 Onderdak parkering
🔑24/7 sekuriteit
Gemeenskaplike areas wat ook deur die huurder gebruik kan word sluit in:
🍽 Ten volle toegerusde kombuis en leefarea
👕Laundromat
🚲Fietsloods
📌 Stapafstand van Tukkies (slegs 1.2km)
Vir viewings of aansoeke skakel ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected]

16/09/2025

Kamer A4: Beskikbaar vir 2026

✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette, en eie-badkamer
📌Hierdie kamer is in die gemeenskaplike hoofhuis

Prys: R5500 per maand
Huur sluit in:
💧Water
💡Elektrisiteit
💻Uncapped Wi-Fi
🍿Netflix
🧹Skoonmaakdienste & die was van 1 bondel wasgoed per week
🚗 Onderdak parkering
🔑24/7 sekuriteit

Gemeenskaplike areas wat ook deur die huurder gebruik kan word sluit in:
🍽 Ten volle toegerusde kombuis en leefarea
👕Laundromat
🚲Fietsloods

📌 Stapafstand van Tukkies
Vir viewings of aansoeke skakel ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected]

Kamer A6: Beskikbaar vir 2026✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met wasbak, en eie-badkamer📌...
15/09/2025

Kamer A6: Beskikbaar vir 2026

✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met wasbak, en eie-badkamer
📌Hierdie kamer is in die gemeenskaplike hoofhuis

Prys: R6500 per maand
Huur sluit in:
💧Water
💡Elektrisiteit
💻Uncapped Wi-Fi
🍿Netflix
🧹Skoonmaakdienste & die was van 1 bondel wasgoed per week
🚗 Onderdak parkering
🔑24/7 sekuriteit

Gemeenskaplike areas wat ook deur die huurder gebruik kan word sluit in:
🍽 Ten volle toegerusde kombuis en leefarea
👕Laundromat
🚲Fietsloods

📌 Stapafstand van Tukkies
Vir viewings of aansoeke skakel ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected]

Kamer A8: Beskikbaar vir 2026✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met stoof en wasbak, eie-bad...
14/09/2025

Kamer A8: Beskikbaar vir 2026

✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met stoof en wasbak, eie-badkamer, privaat stoep.
📌Hierdie is 'n losstaande kamer wat apart en privaat van die hoofhuis is.

Prys: R6500 per maand
Huur sluit in:
💧Water
💡Elektrisiteit
💻Uncapped Wi-Fi
🍿Netflix
🧹Skoonmaakdienste & die was van 1 bondel wasgoed per week
🚗 Onderdak parkering
🔑24/7 sekuriteit

Gemeenskaplike areas wat ook deur die huurder gebruik kan word sluit in:
🍽 Ten volle toegerusde kombuis en leefarea
👕Laundromat
🚲Fietsloods

📌 Stapafstand van Tukkies
Vir viewings of aansoeke skakel ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected]

Kamer A7: Beskikbaar vir 2026✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met stoof en wasbak, eie-bad...
13/09/2025

Kamer A7: Beskikbaar vir 2026

✅Kamer kom met: Eie lessenaar, boekrak, groot kas, kitchenette met stoof en wasbak, eie-badkamer, privaat stoep.
📌Hierdie is 'n losstaande kamer wat apart en privaat van die hoofhuis is.

Prys: R6500 per maand
Huur sluit in:
💧Water
💡Elektrisiteit
💻Uncapped Wi-Fi
🍿Netflix
🧹Skoonmaakdienste & die was van 1 bondel wasgoed per week
🚗 Onderdak parkering
🔑24/7 sekuriteit

Gemeenskaplike areas wat ook deur die huurder gebruik kan word sluit in:
🍽 Ten volle toegerusde kombuis en leefarea
👕Laundromat
🚲Fietsloods
📌 Stapafstand van Tukkies

Vir viewings of aansoeke skakel ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected]

Baie van julle vra oor ons huisreëls, wel hier is dit nou in 'n neutedop. 😎
13/09/2025

Baie van julle vra oor ons huisreëls, wel hier is dit nou in 'n neutedop. 😎

Ons gemeenskaplike areas is ten volle toegerus om te virseker jou tyd hier is net lekker. 💜 Ten volle toegerusde hoofkom...
12/09/2025

Ons gemeenskaplike areas is ten volle toegerus om te virseker jou tyd hier is net lekker.
💜 Ten volle toegerusde hoofkombuis met groot yskaste vir nog pak plek
💜 Fietsloods vir die wat wil fietsry kampus toe
💜 Laundromat (en ons was vir jou een bondel per week!)
💜 Leefarea met Netflix

Kom kyk gerus, skakel 082 460 0227 om 'n viewing te boek.

Wat sluit jou huur bedrag in? Wel hier is dit nou, ons is lekker soos dit! 😉💜
11/09/2025

Wat sluit jou huur bedrag in? Wel hier is dit nou, ons is lekker soos dit! 😉💜

Daar is baie redes om by Eastbrooke Studenteverblyf te wil bly, hier hoef jy nooit 'n badkamer te deel nie, en as jy nie...
10/09/2025

Daar is baie redes om by Eastbrooke Studenteverblyf te wil bly, hier hoef jy nooit 'n badkamer te deel nie, en as jy nie lus is om te kook in die hoofkombuis nie, het jou kamer ook sy eie klein privaat kitchenette. 😉

Jy sal ook nie soos by ander kommunes in 'n lang ry van karre tot by die driveway hoef te staan nie, want jy't jou eie onderdak parkering. Vergeet Loadshedding tydens aanlyn toetse, ons is ten volle solar, en wees gerus mammas en pappas, ons het goeie sekuriteit hier, die area is baie veilig en slegs 1.2km van Tuks se hoofkampus af. 👏

Alle kamers by Eastbrooke Studente Verblyf kom met sy eie klein yskas, mini-kitchenette, boekrak, lekker baie kas spasie...
09/09/2025

Alle kamers by Eastbrooke Studente Verblyf kom met sy eie klein yskas, mini-kitchenette, boekrak, lekker baie kas spasie, lessenaar, lang spieel en sy eie badkamer (want badkamers deel is so 2008). 😏

😎Ons het verskeie verblyf opsies, van losstaande cottage styl kamers apart van die hoofhuis asook kamers in die hoofhuis, so ja introverte en ekstroverte, hier is iets vir julle almal (die ambiverts ook, ons sien julle!) 😉

2026 aansoeke vir studente verblyf is amptelik oop! 🥳Maak seker jy mis nie weer uit nie, want ons kamers vlieg vinnig, v...
09/09/2025

2026 aansoeke vir studente verblyf is amptelik oop! 🥳
Maak seker jy mis nie weer uit nie, want ons kamers vlieg vinnig, vir navrae, eiendom besigtigings en aansoeke, skakel of Whatsapp ons by 082 460 9227 of stuur 'n e-pos na [email protected] ✉☎

Address

Brooklyn
Pretoria
0011

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eastbrooke studente verblyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eastbrooke studente verblyf:

Featured

Share

Category