VLU Avanté

VLU  Avanté Leef in Volkleur.

Dankie Sanet Strydom vir ons tak se eie skoon "shack" wat jy opgemaak het!
26/07/2025

Dankie Sanet Strydom vir ons tak se eie skoon "shack" wat jy opgemaak het!

En daar breek VLU Avanté se Kleurvolste Skoenedag aan.120 gaste woon by, meeste gaste met versierde skoene en selfs pant...
11/07/2024

En daar breek VLU Avanté se Kleurvolste Skoenedag aan.
120 gaste woon by, meeste gaste met versierde skoene en selfs pantoffels. (Wie sê pantoffels is nie warm vir die voete op ñ koue dag?)
Die saal was kleurvol gedek.
Fotos is geneem deur ons vriendin Ronel Lubbe! Dankie Ronel!



Wat ñ heerlike kuieroggend  het VLU Avanté se lede gehad by VLU Pretoria Noord se Valentines  Opedag.  Orals het jy die ...
17/02/2024

Wat ñ heerlike kuieroggend het VLU Avanté se lede gehad by VLU Pretoria Noord se Valentines Opedag. Orals het jy die kleur van liefde gesien. Die kunstenaars was puik en die eetgoed baie lekker veral daai skuimpies!! Dankie Pretoria Noord julle is sterre!!!

VLU Avanté se kleurskema was blou met geel sonneblomme. Hulle begin die eerste vergadering  met Verslae lees en beplanni...
17/02/2024

VLU Avanté se kleurskema was blou met geel sonneblomme. Hulle begin die eerste vergadering met Verslae lees en beplanning vir jaar. Tak sien uit na ñ kleurvolle jaar!!!

10/07/2023

Goeiemôre gaan like asb VLU Avanté en hou die spasie dop!

Address

Bakenkloof 488
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Avanté posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share

Category