25/05/2020
Finally! I Did it!
Gaan like asb my page. Ek het die bold besluit geneem om my eie agentskap te begin.
Soos julle almal weet is ek al jare in die bedryf van koop en verkoop van eiendom. Gaan like en share asb my nuwe blad.
Soos julle almal weet is ek al jare in die bedryf van koop en ve rkoop van eiendom. jy van enige iemand weet wat wil koop of verkoop laat weet my gerus.
Dankie julle
Chantal Burgess
071 889 3213
We are a professional real estate agency that specializes in the selling and letting of Property.
FOR SALES | eXp Realty South Africa (Pty) Ltd
FOR RENTALS | Salt & Pepper homes (Pty) Ltd