Pretoria Property, Kilner Park Ridge

Pretoria Property, Kilner Park Ridge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pretoria Property, Kilner Park Ridge, Estate agent, 14 Eileen Street, Kilner Park, Pretoria.

We are celebrating strong woman whose presence today, shapes the future of tomorrow's society...
09/08/2017

We are celebrating strong woman whose presence today, shapes the future of tomorrow's society...

10/05/2017

14 Fatale Verkoopsfoute Om Te Vermy Wanneer Jy Jou Eiendom Wil Verkoop.





Jacob Hendrik Pierneef is one of South Africa’s most well known artists. He was born in Pretoria in 1886 and moved to Ho...
30/04/2017

Jacob Hendrik Pierneef is one of South Africa’s most well known artists. He was born in Pretoria in 1886 and moved to Holland at the time of the Boer War. He studied there and then returned home to South Africa, which is when his artworks became so prominent in this country.
http://ow.ly/BJ8G30akvN4

The Pierneef House Museum in Pretoria CBD, Gauteng: Jacob Hendrik Pierneef is one of South Africa�s most well known artists. He was born in...

Te Koop; lieflike duet woning in Kliner Park. Wonderlike uitleg met breë ingang wat vir alle praktiese redes eintlik 'n ...
25/04/2017

Te Koop; lieflike duet woning in Kliner Park.
Wonderlike uitleg met breë ingang wat vir alle praktiese redes eintlik 'n bonus leefarea is.
Organiseer jou persoonlike eiendom in die kaste wat net nie ophou nie - elke huiseienaar se droom.
Weet jy wat is ook deel van hierdie droom? Die bekostigbaarheid van die eiendom.
Kontak Theresa nou vir navrae.
Cell: 079 948 6779
PS; kyk na die ander inskrywings op die blad om meer inligting te bekom.

Geniet 'n Sondag oggend konsert en word weg gevoer van die wereld in die bekoorlike Staats Teater. http://ow.ly/kAPy30ak...
23/04/2017

Geniet 'n Sondag oggend konsert en word weg gevoer van die wereld in die bekoorlike Staats Teater.
http://ow.ly/kAPy30akvjS

Sunday Morning Concerts in Pretoria, Gauteng: Sunday Morning Concerts at the South African State Theatre - The Black Tie Ensemble has always set a...

Eienaars van deeltitel soos hierdie prag meenthuise in Kilner Park, kan doen met 'n bietjie raad.https://finansies.solid...
19/04/2017

Eienaars van deeltitel soos hierdie prag meenthuise in Kilner Park, kan doen met 'n bietjie raad.
https://finansies.solidariteit.co.za/deeltitel-wat-om-aan-onnodige-spesiale-heffings-te-doen-2/

Vraag Wat kan mens doen in verband met onnodige spesiale heffings? Wat maak ʼn noodgeval uit wat die oplê van ʼn spesiale heffing regverdig en watter verhaal het die eienaars as die trustees ʼn spesiale heffing oplê vir uitgawes wat nie as ʼn noodgeval beskou word nie? Antwoord Hoewel die term “noodge...

Tuinmens? Hierdie pragtige duet wonings in Kilner Park spog met lieflike buite areas waar jy kan braai en ontspan saam m...
18/04/2017

Tuinmens? Hierdie pragtige duet wonings in Kilner Park spog met lieflike buite areas waar jy kan braai en ontspan saam met familie en vriende.
Bekostigbaarheid: die prys is verlaag en jy sal verbaas wees hoe billik dit is.
Kontak Theresa nou vir navrae.
Cell: 079 948 6779

Address

14 Eileen Street, Kilner Park
Pretoria

Telephone

+27 79 948 6779

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretoria Property, Kilner Park Ridge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share

Category