Bosveld Bliss

Bosveld Bliss Take a stroll through the African Bushveld in the heart of Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo!

Kom wandel in die Afrika bosveld in die hartjie van Leeupoort vakansiedorp, Limpopo!

Twee enkel beddens is vir die persone wat spasie wil hê maar tog naby aan mekaar wil wees! 🤣
30/08/2024

Twee enkel beddens is vir die persone wat spasie wil hê maar tog naby aan mekaar wil wees! 🤣

Die badkamer het 'n extractor fan vir onaangename reuke en heater ligte as dit so bietjie koud is in die bos.
30/08/2024

Die badkamer het 'n extractor fan vir onaangename reuke en heater ligte as dit so bietjie koud is in die bos.

Gaste kamer 2 wat in 'n westelike rigting wys! Warm son in die winter en mooi sonsak on die somer. ☺️
30/08/2024

Gaste kamer 2 wat in 'n westelike rigting wys! Warm son in die winter en mooi sonsak on die somer. ☺️

Kantoor met 'n "view"!! Kom werk hier enige tyd waar die wifi goed is en die krag nie afgaan weens loadshedding nie.
30/08/2024

Kantoor met 'n "view"!! Kom werk hier enige tyd waar die wifi goed is en die krag nie afgaan weens loadshedding nie.

Geniet die sitkamer waar jy die diere sien verby loop en as jy mooi uitkyk by die voor venster is jy dalk gelukkig en si...
30/08/2024

Geniet die sitkamer waar jy die diere sien verby loop en as jy mooi uitkyk by die voor venster is jy dalk gelukkig en sien 'n kameelperd aka camelhorse! 😁

Die gevoel van 'n groot "plaas" kombuis laat jou tuis voel en reg om te rus!! Die kombuis is ten volle toegerus asof dit...
30/08/2024

Die gevoel van 'n groot "plaas" kombuis laat jou tuis voel en reg om te rus!! Die kombuis is ten volle toegerus asof dit jou eie is!!

30/08/2024
Vroeg oggend in die bed met 'n koppie koffie sien jy die diere verby die kamer loop en vir die warm somer nagte, maak di...
30/08/2024

Vroeg oggend in die bed met 'n koppie koffie sien jy die diere verby die kamer loop en vir die warm somer nagte, maak die deur oop en val in die klein swembad!

Aa beautiful day in Leeupoort Vakansiedorp!
30/08/2024

Aa beautiful day in Leeupoort Vakansiedorp!

Address

Kiewiet Paadjie
Pretoria
0142

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 10:00 - 20:00
Sunday 12:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Bliss posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share