02/07/2021
Vandag will ek dankie sĂȘ aan God ons Vader, Jesus en Heilige Gees dat U Drie Eenheid vir Nico aangeraak het en hom genees het van covid. Daar is 'n lied in ons hart Here dat U hierdie kosbare man se lewe vir ons gespaar het. Dankie vir ieder en elk wat vir hom gebid het. Hy is vandag ontslaan en sterk aan by die huis. Ons hart is vol.