21/05/2026
Oostvallei
Waar geluk en rus hand aan hand loop.
Vergeet van gewone aftreeoorde! By Oostvallei in die hart van Pretoria-Oos voel dit meer soos ‘n vakansie as aftree.
Geleë net om die draai van Menlyn, is ons sentraal genoeg dat alles wat jy nodig het sommer naby is – winkels, hospitale en hoofpaaie.
Ons spog met pragtige, boomryke tuine met kabbelende waterstrome, waar mens enige tyd van die dag of aand rustig en veilig kan gaan stap. Die atmosfeer is so rustig en mooi dat dit moeilik is om te glo mens is steeds in die stad!
Oostvallei het niks gespaar om vir sy inwoners ‘n regte klein paradys te skep nie. Hier kry mens nie net ‘n huis nie – jy kry ‘n lewe vol vrede, gemak, veiligheid en suiwer geluk.
Kom voel self die rustigheid en sien hoekom mense sê Oostvallei voel soos ‘n vakansie-oord!
Hierby ‘n pryslys van wooneenhede wat tans beskikbaar is:
https://www.oostvallei.com/afr/index.php?option=com_content&view=article&id=84&Itemid=70
Oostvallei
0861 228 229
HΞINΞR MΞYΞR
0824447388
www.oostvallei.com