12/10/2026
🏡 Idilliese een slaapkamer te huur in Pretoria-Noord vir n student.
Geleë bo teen die berg in ’n rustige omgewing met ’n pragtige atmosfeer—ideaal vir ’n student wat privaatheid en gemak waardeer.
Die eenheid bied:
🛋️ Oopplan-sit- en eetarea
🛏️ Privaat slaapkamer
🚿 En suite-badkamer met stort, wasbak en toilet
🚪 Aparte, privaat ingang
🌿 Eie tuintjie met ’n gesellige kuier area
🎓 Slegs vir studente
💰 Huur: R5 500 per maand
🔐 Deposito betaalbaar
📅 Beskikbaar vanaf 1 Desember 2026
Kontak Mari van Diamond Peak Real Estate om ’n besigtiging te reël:
📞 084 048 6837
Diamond Peak Real Estate
Laat ons vir jou ’n plek vind om huis te noem.