24/10/2022
Verblyf vir ENKEL LOPENDES, ENKEL JONG WERKENDES EN STUDENTE
Boek nou vir 2023 - KAMERS TE HUUR - Netjiese huis in Maroelana
Geen meer "Loadshedding" Solar krag by die kommune
Gelee naby:
Menlyn/Lynnwood/Brooklyn
Pearsons instituut 700 m ver,
Varsity college 3.3 km ver
Isa Caarstens 2.1 km
Tuks 4.5 km
Ingesluit by die huur:
Wifi Onbeperk Fibre lyn
DSTV
Parkering
Tuinier
Bediende 5 dae per week. Kamer en wasgoed word 1 x per week gedoen
Gemeenskaplike area: Kombuis, Sitkamer, Eetkamer, Lapa en swembad.
Eenmalige betalings aan die begin van die jaar:
1 Januarie tot 31 Desember 2023
R400 admin fooi vir die jaar
Munisipale gebruik R200 pm -(R2400 bydrae vir die jaar eenmalig vooruit betaalbaar vir munisipale gebruik.) Ons betaal uitstaande bedrag op die Tshwane rekenings (sanitasie, waste, elektrisiteit, water ens)
Huur:
1 Kamer met glasdeur wat uitloop op die tuin met deelbadkamer R4650 pm vir huur
1 Ruim kamer beskikbaar met glasdeure na buite (deelbadkamer met 1 persoon) R4900
2 Kamers deel klein sitkamer met aparte toilet en badkamer kamers prys wissel R4900 en R4950
Al die kamers is ongemeubileerd.
Troetel dier -Hond word wel toegelaat maar moet toestemming verkry. GEEN katte
Kontak Carike 082 476 2333 of [email protected]