Reebok Rus

Call Directions Website

Reebok Rus Welcome to our unique, self-catering apartment, equipped with all the special things to enjoy when travelling. Decorated with a modern farmhouse feel.

At Reebok Rus, we’re all about that authentic,PET FRIENDLY, SELF CATERING, "home away from home" feeling.Share stories around the FIREPIT under the stars.Great Location situated in the heart of thd Garden Route, 5minutes from Pet-Friendly BEACHES. Centrally situated between Mossel Bay & George in the heart of the Garden Route, 950m from the beach,22 km from the George Airport, close to major routes ,Restaurants & Shops. Spectacular sunsets while braaing on the deck overlooking the mountains. FREE apartment cleaning, fresh clean linens & towels incl. for more than 7 day stays! FREE Wi-fi!

14/10/2026

🌿 𝗝𝗼𝘂 𝗩𝗼𝗹𝗺𝗮𝗮𝗸𝘁𝗲 𝗪𝗲𝗴𝗯𝗿𝗲𝗲𝗸 𝗯𝘆 Reebok Rus! 🌿

Ons maak dit vir jou maklik om jou volgende vakansie te beplan. Hier is alles wat jy moet weet oor jou verblyf:

𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀, sentraal geleë tussen Hartenbos en George spog met troeteldiervriendelike vakansieverblyf, 5 minute van die strand Ons blouvlagstrande met getypoele is 'n lushof vir kinders.

𝗧𝘆𝗱 𝘃𝗶𝗿 𝟮 𝗯𝘆 𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀 ( 𝗘𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 𝟮 ):
Die perfekte keuse vir ‘n romantiese wegbreek vir twee of jong gesin met klein kinders. Alternatief kan albei die eenhede op die perseel tot 12 persone huisves. 𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀 het ‘n troeteldiervriendelike beleid sodat dierekinders ook kan saamkuier! Hierdie grondvlak-eenheid stap uit op 'n lieflike, ten volle omheinde tuin met asemrowende uitsigte oor die Outeniqua Bergreeks

🏄Wat 𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀 so spesiaal maak is die kunstige dekor en unieke herwinde meubelment soos die "branderplank- buitestort" ideaal vir afspoel na 'n dag se baljaar op die strand!

🔥Nog 'n gunsteling by gaste is die gesellige buitebraai en pitvuur area, privaat vir eenheid 2 gebruik.

𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀 is die Lekkeslaap.co.za Prime Pick sowel as ‘n Booking.com Travellers Award toegeken deur gaste wat heerlik hier gekuier het!

𝗞𝗼𝗺 𝗺𝗮𝗮𝗸 ‘𝗻 𝗞𝗮𝗮𝗽𝘀𝗲 𝗗𝗿𝗮𝗮𝗶! ❤️
🔗 Bespreek direk: https://book.nightsbridge.com/35620
📱 WhatsApp: 076 346 8484

🌊 DEC HOLIDAYS: PET-FRIENDLY DATES FILLING FAST! 🐾Finding a comfortable coastal spot that welcomes your fur-babies is no...
10/10/2026

🌊 DEC HOLIDAYS: PET-FRIENDLY DATES FILLING FAST! 🐾

Finding a comfortable coastal spot that welcomes your fur-babies is no easy task, which is why Reebok Rus usually books out well in advance!

We still have a holiday apartment open for a family of:
2 Adults & 2 Children (or 3 Adults).

Fully equipped for cozy, easy-living comfort. Complete with its own private fire-pit braai area! 🔥🍖

🗓️ OPEN TIMESLOTS:
6 -11 December 2026 (Beat the massive peak crowds!)

31 December 2026 – 15 January 2027 (New Year by the sea!)

📍 Location: 5 minutes from the beach, between Hartenbos & George.

📲 READY TO SECURE YOUR DATES? Send us a whatsapp for more info at 076 346 8484 ⛱️🌊

𝗧𝗿𝗼𝘁𝘀 𝗕𝗲𝗸𝗿𝗼𝗼𝗻 𝗺𝗲𝘁 ‘𝗻 𝗟𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗧𝗼𝗲𝗸𝗲𝗻𝗻𝗶𝗻𝗴! 🏆Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Reebok Rus bekroon is met ‘n wonde...
04/09/2026

𝗧𝗿𝗼𝘁𝘀 𝗕𝗲𝗸𝗿𝗼𝗼𝗻 𝗺𝗲𝘁 ‘𝗻 𝗟𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗧𝗼𝗲𝗸𝗲𝗻𝗻𝗶𝗻𝗴! 🏆

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Reebok Rus bekroon is met ‘n wonderlike 𝗟𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗧𝗼𝗲𝗸𝗲𝗻𝗻𝗶𝗻𝗴 van Lekkeslaap.co.za! 🌟

As jou gunsteling troeteldier vriendelike tuiste net ‘n klipgooi van die strand af, beteken hierdie erkenning vir ons wêreld. 🐾🌊

Baie dankie aan elke gas wat by ons kom bly het en deel is van ons reis. Kom ervaar self die gasvryheid en bespreek jou volgende kuswegbreek. 🏡

🔗 Bespreek nou: https://book.nightsbridge.com/35620
📱 WhatsApp: 076 346 8484

𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿-𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹𝘃𝗮𝗸𝗮𝗻𝘀𝗶𝗲 𝗯𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝘀𝗲𝗲! 🏖️Bederf die hele gesin (ja, die dierekinders ingesluit! 🐾) met 'n welverdiende wegb...
31/08/2026

𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿-𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹𝘃𝗮𝗸𝗮𝗻𝘀𝗶𝗲 𝗯𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝘀𝗲𝗲! 🏖️

Bederf die hele gesin (ja, die dierekinders ingesluit! 🐾) met 'n welverdiende wegbreek by Reebok Rus in die pragtige Tuinroete!
Geniet ruim, goed toegeruste selfsorgverblyf net ‘n klipgooi van Klein Brakrivier se skoon, blouvlagstrand. 🌊

​Waarna jy kan uitsien:
☕ Oggendkoffie met 'n pragtige berguitsig
🔥 Lekker saamsit rondom die kuier-vuur
🌊 Getypoele vir die kinders en 'n buitestort ná die branderplankry
🐕 Troeteldiervriendelik — bring jou vierbeeners gerus saam!
Plek is beperk! 𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗲𝗸 𝗻𝗼𝘂 𝗗𝗜𝗥𝗘𝗞 𝗲𝗻 𝘀𝗽𝗮𝗮𝗿 𝗼𝗽 𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀𝗳𝗼𝗼𝗶𝗲.

𝗪𝗵𝗮𝘁𝘀𝗔𝗽𝗽: 076 346 8484🌐 https://book.nightsbridge.com/35620

September-skoolvakansie by die see! 🏖️Bederf die hele gesin (ja, die dierekinders ingesluit! 🐾) met 'n welverdiende wegb...
29/08/2026

September-skoolvakansie by die see! 🏖️

Bederf die hele gesin (ja, die dierekinders ingesluit! 🐾) met 'n welverdiende wegbreek by Reebok Rus in die pragtige Tuinroete!

Geniet ruim, goed toegeruste selfsorgverblyf net ‘n klipgooi van Klein Brakrivier se skoon, blouvlagstrand. 🌊

​Waarna jy kan uitsien:
☕ Oggendkoffie met 'n pragtige berguitsig
🔥 Lekker saamsit rondom die kuier-vuur
🌊 Getypoele vir die kinders en 'n buitestort ná die branderplankry
🐕 Troeteldiervriendelik — bring jou vierbeeners gerus saam!

Plek is beperk! 𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗲𝗸 𝗗𝗜𝗥𝗘𝗞 𝗲𝗻 𝘀𝗽𝗮𝗮𝗿 𝗼𝗽 𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀𝗳𝗼𝗼𝗶𝗲.
𝗪𝗵𝗮𝘁𝘀𝗔𝗽𝗽: 076 346 8484
🌐 https://book.nightsbridge.com/35620

Toe my kinders nog klein was en ons nie altyd by die see gebly het nie, was een van ons lekkerste aktiwiteite op reëneri...
26/08/2026

Toe my kinders nog klein was en ons nie altyd by die see gebly het nie, was een van ons lekkerste aktiwiteite op reënerige dae om al die seeskatte wat ons opgetel het te gebruik om klein geskenkies of ornamente te maak. 🐚🎨

Vandag geniet ek dit steeds net soveel! Seegoed soos hierdie mooiste seepampoentjies pas perfek by ons eie, unieke vakansie-by-die-see tema en kry 'n spesiale plekkie by Reebok Rus. Gevul met persoonlike onthougoed wat ons ruimtes sommer lekker opkikker. 🏖️✨

En wie weet... miskien inspireer ons kunstige dekor jou om self 'n bietjie kreatief te raak en jou eie seeskat-herinneringe te skep! 🌊👇

Wat is jóú gunsteling ding om te maak met seeskatte en dryfhout wat jy op die strand optel? Los vir ons 'n foto of 'n idee in die kommentaar!
, fans

24/08/2026

🌿 𝗦𝘁𝗮𝘆 𝗮 𝗹𝗶𝘁𝘁𝗹𝗲 𝗰𝗹𝗼𝘀𝗲𝗿 𝘁𝗼 𝘁𝗵𝗲 𝗚𝗮𝗿𝗱𝗲𝗻 𝗥𝗼𝘂𝘁𝗲 🌿

Explore Mossel Bay and its incredible hidden gems, then return to Reebok Rus, your pet friendly hideaway among the beautiful Garden Route hills.

📲 https://wa.me/27763468484
📸 https://book.nightsbridge.com/35620

21/08/2026

🌸 𝗦𝗽𝗿𝗶𝗻𝗴 𝗶𝘀 𝗔𝗹𝗺𝗼𝘀𝘁 𝗛𝗲𝗿𝗲 𝗮𝘁 Reebok Rus🌸

Your Garden Route family getaway starts here! As winter gives way to spring, it is the perfect time to enjoy a special escape filled with thoughtful touches and a warm, homely atmosphere.

Guests are spoiled with freshly baked sourdough, while the ground floor unit opens onto a fully enclosed garden with a private firepit and braai area.

🌿 Fresh herbs from the garden
🐾 Pets welcome by prior arrangement, R350 per pet
🔥 First crate of wood and firelighters are complimentary
🛶 Canoes available to explore nearby rivers within 10 minutes

A beautiful setting, personal touches and everything you need to feel right at home. ❤️

📲 Book directly: 076 346 8484
🔗 https://book.nightsbridge.com/35620

🌿✨ 𝗦𝘁𝗮𝘆 𝗮𝘁 𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀, 𝗘𝘅𝗽𝗲𝗿𝗶𝗲𝗻𝗰𝗲 𝘁𝗵𝗲 𝗚𝗮𝗿𝗱𝗲𝗻 𝗥𝗼𝘂𝘁𝗲 ✨🌿Your Garden Route getaway puts you close to so much more. Just 5 mi...
17/08/2026

🌿✨ 𝗦𝘁𝗮𝘆 𝗮𝘁 𝗥𝗲𝗲𝗯𝗼𝗸 𝗥𝘂𝘀, 𝗘𝘅𝗽𝗲𝗿𝗶𝗲𝗻𝗰𝗲 𝘁𝗵𝗲 𝗚𝗮𝗿𝗱𝗲𝗻 𝗥𝗼𝘂𝘁𝗲 ✨🌿

Your Garden Route getaway puts you close to so much more. Just 5 minutes away, 𝗛𝗮𝗿𝘁 & 𝗕𝗼𝘀𝗰𝗵 𝗩𝗶𝗹𝗹𝗮𝗴𝗲 brings the family together with exciting kids’ activities, unique events, shopping, delicious food and plenty of space to enjoy quality time together.

After a day of exploring, return to the comfort of Reebok Rus and make your stay part of the experience. 🏡❤️

📲 Book directly: 076 346 8484
🔗 https://book.nightsbridge.com/35620

Address

55 Noordsig Avenue
Reebok
6526

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reebok Rus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Nearby realtors & realty services