Vista De Monterey

Vista De Monterey Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vista De Monterey, Real Estate, 26 Olckers Avenue, Reebok.

NET VIR 7 - 18 SEPTEMBER - BETAAL VIR 2 NAGTE, BLY VIR 3
05/09/2018

NET VIR 7 - 18 SEPTEMBER - BETAAL VIR 2 NAGTE, BLY VIR 3

Property

22/08/2018

Hierdie naweek is nog beskikbaar as daar mense is wat 'n vinnige wegbreek wil beplan

25/07/2018

Vista de Monterey, ‘n pragtige groot 5 slaapkamer huis in die rustige area van Reebok. Die huis is net 150 meter van die strand met ‘n besonderse see uitsig vanaf die grondvloer, sowel as die 2de vloer dek.

Huisves maklik tot 24 gaste

Binne braai sowel as buite braai op die dek.

Ideaal vir groot families.
Ons is diere vriendelik, so bring gerus jou diere kinders saam. (klein en medium)

Groot omheinde tuin gee die kinders baie plek vir speel en kan ook maklik tot 4 of meer motors parkeer.

Ons bied vol DSTV, WiFi en 'n groot DVD versameling. (Baie animasies vir die kinders)

Snoekertafel en veerpyltjies vir die Volwassenes.

Volledig toegerus met 'n Wasmasjien, Skottelgoed wasser en tuimeldroeer.

Bring asseblief net jou eie handdoeke.

Buite seisoen prys R1000.00 per nag vir die eerste 8 gaste, daarna R100.00 per ekstra gas per nag.

Maandag tot Donderdag spesiale aanbieding van R800.00 per nag vir 8 gaste, R100.00 per ekstra gas per nag. Minimum 2 nagte.

Vir navrae en besprekings kontak gerus vir Sarina op 084 380 9695 (Whatsapp) Minimum 2 nagte

Loer gerus na Vista De Monterey vir nog fotos.

18/06/2018

Die Walvisse het gister opgedaag.

19/04/2018

Kansellasie gehad vir hierdie naweek, 20 tot 22 April.
Kontak my gerus as daar belangstelling is.

27/03/2018

Paasnaweek en die April vakansie is om die draai, nou is dit tyd om te begin tuinmaak.😃

27/03/2018

Vista de Monterey, 'n pragtige groot 5 slaapkamer huis in die rustige area van Reebok. Die huis is net 150 meter van die strand met ‘n besonderse see uitsig vanaf die grondvloer, sowel as die 2de vloer dek.
Huisves maklik tot 24 gaste
Binne braai sowel as buite braai op die dek.
Ideaal vir groot families.
Ons is diere vriendelik, so bring gerus jou diere kinders saam. (klein en medium)
Groot omheinde tuin gee die kinders baie plek vir speel en kan ook maklik tot 4 of meer motors parkeer.
Ons bied vol DSTV, WiFi en 'n DVD versameling van 49. (Baie animasies vir die kinders)
Snoekertafel en veerpyltjies vir die Volwassenes.
Volledig toegerus met 'n Wasmasjien, Skottelgoed wasser en tuimeldroeer.
Bring asseblief net jou eie handdoeke.
Buite seisoen prys R1000.00 per nag vir die eerste 8 gaste, daarna R100.00 per ekstra gas per nag.

Junie en September skool vakansie is R1500.00 per nag vir die eerste 8 gaste, daarna R100.00 per ekstra gas per nag.

Vir navrae en besprekings kontak gerus vir Sarina op 084 380 9695 (Whatsapp)

06/02/2018

Vista de Monterey, a pragtige groot 5 slaapkamer huis in die rustige area van Reebok. Die huis is net 150 meter van die strand met ‘n besonderse see uitsig vanaf die grondvloer, sowel as die 2de vloer dek.

Huisves maklik tot 24 gaste

Binne braai sowel as buite braai op die dek.

Ideaal vir groot families.
Ons is diere vriendelik, so bring gerus jou diere kinders saam. (klein en medium)

Groot omheinde tuin gee die kinders baie plek vir speel en kan ook maklik tot 4 of meer motors parkeer.

Ons bied vol DSTV, WiFi en 'n DVD versameling van 49. (Baie animasies vir die kinders)

Snoekertafel en veerpyltjies vir die Volwassenes.

Volledig toegerus met 'n Wasmasjien, Skottelgoed wasser en tuimeldroeer.

Bring asseblief net jou eie handdoeke.

Buite seisoen prys R1000.00 per nag vir die eerste 8 gaste, daarna R100.00 per ekstra gas per nag.

Vir navrae en besprekings kontak gerus vir Sarina op 084 380 9695 (Whatsapp)

Dankie Fred Kruger vir die pragtige foto's. Nie almal staan 04h30 op om sulke foto's te neem nie
20/11/2017

Dankie Fred Kruger vir die pragtige foto's. Nie almal staan 04h30 op om sulke foto's te neem nie

26/10/2017

Vista de Monterey, a lovely house situated in the relaxed area of Reebok. This house is only 150 meters from the beach with spectacular ocean views from the ground floor and 2nd floor Deck.

Indoor braai as well as outdoor braai facilities on the Deck.

This house easily accommodates 24 guests.

Ideal for large groups or family reunions.

We are pet friendly, so bring your furry kids along. (small & medium)

Large fenced property gives the kids plenty of space to play and also parking for at least 4 cars.

We offer full DSTV, WiFi and a DVD collection of 49. (Lots of animations for the kids)

Pool table for the grownups.

Fully furnished with a Diswasher, Washing machine & Tumble dryer. Please bring your own towels.

We still have availability 18 November to 10 December 2017. R2500 per night for the first 8 guests, R150.00 per extra person thereafter. Minimum 2 nights.

For bookings and enquiries please phone or whatsapp 063 800 8207/ 084 380 9695.

26/10/2017

Vista de Monterey, a lovely house situated in the relaxed area of Reebok. This house is only 150 meters from the beach with spectacular ocean views from the ground floor and 2nd floor Deck.

Indoor braai as well as outdoor braai facilities on the Deck.

This house easily accommodates 30 guests.

Ideal for large groups or family reunions.

We are pet friendly, so bring your furry kids along. (small & medium)

Large fenced property gives the kids plenty of space to play and also parking for at least 4 cars.

We offer full DSTV, WiFi and a DVD collection of 49. (Lots of animations for the kids)

Pool table for the grownups.

Fully furnished with a Diswasher, Washing machine & Tumble dryer. Please bring your own towels.

We still have availability 18 November to 10 December 2017. R2500 per night for the first 8 guests, R150.00 per extra person thereafter. Minimum 2 nights.

For bookings and enquiries please phone or whatsapp 063 800 8207/ 084 380 9695.

Dankie Fred Kruger vir die pragtige foto's geneem vanaf die dek
24/10/2017

Dankie Fred Kruger vir die pragtige foto's geneem vanaf die dek

Address

26 Olckers Avenue
Reebok
6506

Telephone

+27843809695

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vista De Monterey posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category