Wilge-Inn Gasteplaas/Farmstay

Wilge-Inn Gasteplaas/Farmstay The Wilge-Inn is a fully furnished, thatch roof chalet on the banks of the Wilge River, situated some 30km northeast of the town of Reitz. Farmstay.

Kom ervaar die rustige plaaslewe langs die Wilge Rivier. Nog verblyf beskikbaar vir Desember. Skakel Marietjie 082944028...
26/11/2017

Kom ervaar die rustige plaaslewe langs die Wilge Rivier. Nog verblyf beskikbaar vir Desember. Skakel Marietjie 0829440289

Gastehuis afgeneem met "drone". Kom kuier v ons
30/08/2017

Gastehuis afgeneem met "drone". Kom kuier v ons

Gastehuis afgeneem met "drone". Kom kuier v ons hier.
30/08/2017

Gastehuis afgeneem met "drone". Kom kuier v ons hier.

12/04/2017

Weens kansellasie is die Wilge-Inn nou weer beskikbaar vir Paasnaweek. Kontak Marietjie Kleynhans by 0829440289

Kom geniet n wegbreek naweek by die Wilge-Inn gasteplaas - die rivier is stampvol
23/02/2017

Kom geniet n wegbreek naweek by die Wilge-Inn gasteplaas - die rivier is stampvol

Kom herlaai jou batterye met die rustgheid van Wilge-Inn gastehuis
18/05/2016

Kom herlaai jou batterye met die rustgheid van Wilge-Inn gastehuis

Evert en Marietjie Kleynhans nooit julle uit om bietjie te kom ontspan en te kom "chill" hier by Wilge-Inn langs die Wil...
05/04/2016

Evert en Marietjie Kleynhans nooit julle uit om bietjie te kom ontspan en te kom "chill" hier by Wilge-Inn langs die Wilge rivier in Oos Vrystaat

Kom ontspan by die Wilge-Inn en maak 'n "lyntjie nat" in die Wilge Rivier!!
04/08/2015

Kom ontspan by die Wilge-Inn en maak 'n "lyntjie nat" in die Wilge Rivier!!

Pragtige voorbeeld van die "Ouvolk" op ons plaas. Raak nou 'n bdereigde spesie!
28/03/2015

Pragtige voorbeeld van die "Ouvolk" op ons plaas. Raak nou 'n bdereigde spesie!

Kom ervaar 'n sonsopkoms oor die Wilge Rivier, op die stoep van die Wilge Inn, by Evert en Marietjie Kleynhans
22/03/2015

Kom ervaar 'n sonsopkoms oor die Wilge Rivier, op die stoep van die Wilge Inn, by Evert en Marietjie Kleynhans

Address

District Of Reitz
Reitz
9810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilge-Inn Gasteplaas/Farmstay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilge-Inn Gasteplaas/Farmstay:

Share