Pam Golding Properties - Riversdale

Pam Golding Properties - Riversdale Welcome to Pam Golding Properties: the largest independent Real Estate Agency in Southern Africa.

Our dedicated Riverdal team is here to help you through your property journey.

23/09/2026

⏰ AMPER TYD!πŸƒβ€β™‚οΈπŸ”₯

Die aftelling het begin… die Hessequa Heritage Trail Run is om die draai! πŸŒΏπŸ‘Ÿ

Of jy nou ’n ervare trail runner is, ’n beginner, saam met vriende wil kom hardloop, of net lus is vir ’n lekker dag vol sport, kos, musiek en kuier– hierdie is een wat jy NIE wil misloop nie! πŸ™Œ

πŸƒ 16 km Trail Run
πŸƒ 5 km Trail Run
πŸŽ’ Die eerste 100 inskrywings kry ’n race bag!
πŸ₯‡ Elke runner kry ’n spesiale medalje!
🎢 Musiek β€’ Kos β€’ Stalletjies β€’ Pret vir die hele gesin

πŸ“… Saterdag, 26 September 2026
πŸ“ Jagersbosch, Stilbaai

Moenie wag tot dit te laat is nie… skryf NOU in, trek jou tekkies aan en kom maak herinneringe saam met ons!πŸ’™

πŸ‘‰ Jou volgende avontuur wag!*πŸŒΏπŸ‘Ÿ

https://www.entryninja.com/events/83792-hessequa-heritage-trail-run

π–π„ππŠπ„ 𝐎𝐌 π‰πŽπ” π‡π”πˆπ’ 𝐑𝐄𝐆 𝐓𝐄 πŠπ‘π˜ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 π•π„π‘πŠπŽπŽπ 🏑Verfraai die area rondom jou voordeur, stoep of veranda met kleurvolle potpl...
21/09/2026

π–π„ππŠπ„ 𝐎𝐌 π‰πŽπ” π‡π”πˆπ’ 𝐑𝐄𝐆 𝐓𝐄 πŠπ‘π˜ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 π•π„π‘πŠπŽπŽπ 🏑

Verfraai die area rondom jou voordeur, stoep of veranda met kleurvolle potplante. Eerste indrukke tel, en ’n netjiese, uitnodigende ingang kan ’n blywende indruk op potensiΓ«le kopers maak.

Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir nog weeklikse wenke.

Riversdal | D**k net... die kan jou uitsig wees elke liewe dag!Wat 'n voorreg om is so pragtige dorpie te kan woon, omri...
17/09/2026

Riversdal | D**k net... die kan jou uitsig wees elke liewe dag!

Wat 'n voorreg om is so pragtige dorpie te kan woon, omring deur die mooiste natuurskoon.

Hierdie foto is geneem op een van die plase wat tans in die mark is. Sien meer inligting in die kommentaar ⬇

πŸ‘π–π„ππŠ π•πˆπ‘ π•π„π‘πŠπŽππ„π‘π’: 𝐌𝐨𝐞𝐧𝐒𝐞 𝐝𝐒𝐞 𝐀π₯𝐞𝐒𝐧 π›πžπ¬π¨π§ππžπ«π‘πžππž 𝐯𝐞𝐫𝐠𝐞𝐞𝐭 𝐧𝐒𝐞Vullisdromme is dikwels een van die eerste dinge wat onaan...
15/09/2026

πŸ‘π–π„ππŠ π•πˆπ‘ π•π„π‘πŠπŽππ„π‘π’: 𝐌𝐨𝐞𝐧𝐒𝐞 𝐝𝐒𝐞 𝐀π₯𝐞𝐒𝐧 π›πžπ¬π¨π§ππžπ«π‘πžππž 𝐯𝐞𝐫𝐠𝐞𝐞𝐭 𝐧𝐒𝐞

Vullisdromme is dikwels een van die eerste dinge wat onaangename reuke in ’n huis veroorsaak.

Maak seker dat alle vullisdromme leeggemaak en skoon is voor elke besigtiging. ’n Vars, skoon huis skep ’n positiewe eerste indruk en laat potensiΓ«le kopers meer welkom voel.

Dis dikwels die klein dingetjies wat ’n groot verskil maak.

Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir nog wenke elke week.

Looking for your next home, holiday property or investment opportunity?Our September/October Exclusive & Dual Mandate Co...
11/09/2026

Looking for your next home, holiday property or investment opportunity?

Our September/October Exclusive & Dual Mandate Collection brings together properties across the Southern Overberg and Hessequa Regions.

Explore properties in Stilbaai, Witsand, Struisbaai, Gansbaai, Albertinia, Riversdal, Heidelberg, Swellendam, Napier and Greyton.

Browse the latest collection and discover available properties, prices and opportunities.

πŸ”—https://online.fliphtml5.com/.../Overberg-Collection-Sep.../

𝐓𝐄 𝐊𝐎𝐎𝐏 | π‘πˆπ•π„π‘π’πƒπ€π‹ | π‘πŸ—πŸ—πŸ“ 𝟎𝟎𝟎Hier is nou jou kans om jou droomhuis te bou in die mooiste dorpie in die Wes-Kaap πŸ˜‰Rivers...
11/09/2026

𝐓𝐄 𝐊𝐎𝐎𝐏 | π‘πˆπ•π„π‘π’πƒπ€π‹ | π‘πŸ—πŸ—πŸ“ 𝟎𝟎𝟎

Hier is nou jou kans om jou droomhuis te bou in die mooiste dorpie in die Wes-Kaap πŸ˜‰

Riversdal bied ’n ware plattelandse leefstyl met uitmuntende skole soos Laerskool Volschenk, HoΓ«r Landbouskool Oakdale en HoΓ«rskool Langenhoven. ’n Dorp waar kinders nog fiets ry in die strate en vriendelik groet op pad skool toe.

As ’n rustige leefstyl iets is waarna jy verlang, kontak my vandag nog vir meer inligting.

RIVERSDAL | D**k jy daaraan om jou eiendom in Riversdal te verkoop? Kontak ons gerus vir 'n gratis markevaluasie. Klik o...
09/09/2026

RIVERSDAL | D**k jy daaraan om jou eiendom in Riversdal te verkoop?

Kontak ons gerus vir 'n gratis markevaluasie.

Klik op die skakel https://bit.ly/4bl5fnq om 'n kort vorm te voltooi of kontak ons deur die WhatsApp knoppie hieronder te kliek ⬇

🏑 π–π„ππŠπ„ 𝐎𝐌 π‰πŽπ” π‡π”πˆπ’ 𝐑𝐄𝐆 𝐓𝐄 πŠπ‘π˜ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 π•π„π‘πŠπŽπŽπNeem ’n naweek om jou huis deeglik van bo tot onder skoon te maak.’n Netjies...
07/09/2026

🏑 π–π„ππŠπ„ 𝐎𝐌 π‰πŽπ” π‡π”πˆπ’ 𝐑𝐄𝐆 𝐓𝐄 πŠπ‘π˜ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 π•π„π‘πŠπŽπŽπ

Neem ’n naweek om jou huis deeglik van bo tot onder skoon te maak.

’n Netjiese, vars en goed versorgde huis laat potensiΓ«le kopers dadelik welkom voel en help hulle om hulself daar te sien woon.

Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir meer wenke elke week

RIVERSDAL | Kom ondersteun hierdie fantastiese inisiatief vir Wallace Anderson Home Trek jou tekkies aan en kom maak 'n ...
05/09/2026

RIVERSDAL | Kom ondersteun hierdie fantastiese inisiatief vir Wallace Anderson Home

Trek jou tekkies aan en kom maak 'n verskil in ander mense se lewens πŸ’š

Sien jou daar die 12e September!

'n Vraag wat baie eerste huiskopers vra: "Het ek 'n deposito nodig om 'n huis te koop?"Nie noodwendig nie, sommige banke...
02/09/2026

'n Vraag wat baie eerste huiskopers vra: "Het ek 'n deposito nodig om 'n huis te koop?"

Nie noodwendig nie, sommige banke bied 100% huislenings aan kwalifiserende kopers. 'n Deposito kan egter jou aansoek versterk en jou maandelikse paaiement verlaag.

Wil jy weet wat jou opsies is voordat jy begin soek?

Ons help jou graag deur die proses. πŸ“©

Address

N2 Riversdale
Riversdale
6770

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27820906179

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pam Golding Properties - Riversdale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pam Golding Properties - Riversdale:

Shortcuts

Share