13/05/2026
*** SAFETY UPDATE ***
Thank you for everyone's concerns. All residents of Robertson Lifestyle Estate and JE PARK are Safe & Sound. No flooding has occurred at the Estate, hence no flood waters are in sight.Our hearts go out to those affected by the flood.
Baie dankie aan almal se besorgheid & oproepe van omgee. Alle inwoners van Robertson Leefstyl Langoed en JE PARK is veilig & ongeskonde. Al die eiendomme is kurkdroog, met geen vloedwater in sig. Ons harte gaan uit na almal wat tragies geraak is deur vloedskade.
*******
Photo Credit: Christo Stemmet