24/12/2022
Is Kersvader rêrig?
Seker nie, maar het ons nie maar almal aan hom geglo nie?
Dis die kinderlike onskuld wat als die moeite werd maak! Blink ogies wanneer geskenke uitgedeel word. Ons is so kort tydjie vir mekaar geleen, kom ons maak elke oomblik tel.
In hierdie Feesseisoen, mag jy besef dat God se planne vir jou, soveel groter is as jou drome vir jouself.