Yellow Ochre Impaq Studiesentrum

Directions

Yellow Ochre Impaq Studiesentrum 🍁🍂🍁Ons is 'n studiesentrum in Rustenburg wat gr4 - gr12 leerders help. Geakkrediteerd. Leerders kry 'n normale graad 12 NSC sertifikaat

01/11/2026
Baie dankie aan Gert kantoor meubels vir ons splinternuwe wit bord en meubels.
20/10/2026

Baie dankie aan Gert kantoor meubels vir ons splinternuwe wit bord en meubels.

19/10/2026

Jingle bells jingle bells, kersfees is om die draai. 🔔🔔🔔🔔🔔Maak seker dat jul inskrywings dokumente vir Januarie reeds ingegee is by ons ontvangs.
079 889 5836

Kersfees by Yellow Ochre 💛 ✨️2026
19/10/2026

Kersfees by Yellow Ochre 💛 ✨️2026

Rustenburg tuisonderrig 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡Deel asb ons advertensie.YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM🌻ADHD vriendelik🌻Graad 4-1...
17/10/2026

Rustenburg tuisonderrig 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡
Deel asb ons advertensie.

YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM

🌻ADHD vriendelik
🌻Graad 4-12
🌻kleiner klasse
🌻geakkrediteerd
🌻boelie vrye omgewing
🌻beter punte
🌻rustige leeromgewing

079 889 5836

Sukkel jou kind in 'n hoofstroom skool? Skakel in by Yellow Ochre Impaq Studiesentrum 📚Kleiner klasse 📚Meer Individuele ...
15/10/2026

Sukkel jou kind in 'n hoofstroom skool? Skakel in by Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
📚Kleiner klasse
📚Meer Individuele aandag
📚Tutors wat omgee
📚Beter punte
📚Rustiger en gelukkiger kinders

079 889 5836

🏆🏆🏆  IMPAQ 🍿🍿🍿 Ons Studiesentrum se kafeteria is ingerig met 'n popcorn masjien. Leerders is welkom om gedurende hulle l...
14/10/2026

🏆🏆🏆 IMPAQ 🍿🍿🍿 Ons Studiesentrum se kafeteria is ingerig met 'n popcorn masjien. Leerders is welkom om gedurende hulle lesse verniet popcorn te vat.

🍿 Die energie wat popcorn verskaf help leerders langer konsentreer.
🍿Dis 'n peuselhappie wat nie te swaar op hulle maag is nie.
🍿 ADHD hande wat heeltyd beweeg vind 'n praktiese en produktiewe doel.
🍿 Leerders kry 'n volgraan happie in en is nie honger tydens lesse nie.

Skakel in by Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
0798895836

🍊🍊🍊(Rustenburg)By ons Studiesentrum fokus ons op elke leerder se uniekheid. Elke kind is anders en by Yellow Ochre Impaq...
14/10/2026

🍊🍊🍊(Rustenburg)By ons Studiesentrum fokus ons op elke leerder se uniekheid. Elke kind is anders en by Yellow Ochre Impaq Studiesentrum aanvaar ons elkeen vir wie hul is. Skakel vandag in by ons Studiesentrum ( graad 4-12 tuisonderrig)

🧡INDIVIDUELE AANDAG
🧡HOLISTIESE OMGEWING
🧡GEEN BOELIES
🧡ADHD VRIENDELIK

079 889 5836

Druip jou kind? Skakel in by YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM? 🍁🍁🍁Elke kind verdien die geleentheid om suksesvol te wees!🧡🧡🧡🧡B...
12/10/2026

Druip jou kind? Skakel in by YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM? 🍁🍁🍁

Elke kind verdien die geleentheid om suksesvol te wees!🧡🧡🧡🧡

By Yellow Ochre Impaq Studiesentrum glo ons dat kinders met die regte ondersteuning, geduld en aanmoediging hul volle potensiaal kan bereik.

Ons bied akademiese ondersteuning vir leerders in Graad 4–12, met persoonlike aandag en lesse wat by elke leerder se behoeftes aangepas word.

🧡Wiskunde en tale
🧡Leesondersteuning
✏️ Huiswerkhulp
📝 Toets- en eksamenvoorbereiding
🧡Ondersteuning in verskeie skoolvakke

🧡 Yellow Ochre studiesentrum —

📲 WhatsApp: 072 954 0566

🧡 Help ons om meer kinders te bereik! Deel gerus hierdie plasing met ander ouers.

Address

Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yellow Ochre Impaq Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share