20/07/2026
Dag Saron Grondeisers
Ons het tot Donderdag tyd om verdediging aan te stel in Mr C. FAROA aka "Beertjie" se hof aansoek.
Ons het aansoek gedoen vir regshulp maar nog geen antwoord gekry nie. Die Komitee het besluit dat Mnr Pieter Frantz moet na Kaapstad reis woendag, na legal aid se kantore om persoonlik aansoek te doen.
Reis en etes geld van sowat R250 word benodig.
Indien enige persoon kan help met die kostes, kontak Mnr Frantz op 0723111684 om sy bank besonderhede te kry.
Dankie