Sonstraaltjie speelskool

Sonstraaltjie speelskool Speelskool en nasorg

24/12/2025
22/12/2025

SONSTRAALTJIE SPEELSKOOL & NASORG 🌞
By Sonstraaltjie Speelskool en Nasorg gee ons jou kind meer as net oppas –
ons bied liefde, veiligheid en ’n tweede tuiste 💛
👶 Speelskool: 3 maande – 4 jaar
🎒 Nasorg: Laerskool kinders
Wat ons bied:
❤️ ’n Baie warm, moederlike omgewing
🧸 Klein groepies vir persoonlike aandag
📚 Leer deur speel en daaglikse roetine
🍎 Voedsame etes ingesluit
🏡 Veilige, skoon tuis-omgewing
🕒 Maandag – Vrydag: 06:30 – 17:30
📍 Vaalpark
📞 Kontak: Lulu Kriel – 073 513 0161
✨ Plek is beperk – kontak ons vandag om jou kind se plekkie te verseker ✨

18/12/2025

Geseënde kerstyd vir al my liefie lyfies en ouers

02/09/2022
Ons Sonstraaltjie engele
03/04/2022

Ons Sonstraaltjie engele

As dit reën,speel ons in die modder
01/12/2021

As dit reën,speel ons in die modder

Hope pret saam met ons nasorg kids
01/12/2021

Hope pret saam met ons nasorg kids

Address

Vaalpark
Sasolburg

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonstraaltjie speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sonstraaltjie speelskool:

Shortcuts

Share

Category