07/06/2021
Lovely article about the beautiful South Coast (article is in Afrikaans) ⛱🌊☀️
Die Suidkus van KwaZulu-Natal is steeds een van Suid-Afrika se gunsteling-vakansiebestemmings, en met goeie rede, want in tipiese vakansiedorpies is daar hope akkommodasie om van te kies en te keur, terwyl jy die dae kan volpak met opwindende dinge om in die omgewing te doen. Dís nou as jy jou nie ...