13/04/2026
Pragtige Splinter Nuwe 3-Slaapkamer Woning te Huur 🌿
Ideaal vir ’n jong gesin of ’n professionele egpaar!
Hierdie netjiese nuut oorgeboude woning bied:
✨ 3 slaapkamers met ruim ingeboude kaste.
✨ 2 badkamers (hoofslaapkamer met en-suite).
✨ Volledig kombuis met elektriese oond en gas-hob.
✨ Spasie vir yskas, wasmasjien en tuimeldroër of skottelgoedwasser.
💡 Prepaid elektrisiteit en water vir maklike beheer van uitgawes.
🚗 Buite kenmerke:
✔️ Dubbel Motorafdak met netjiese plaveisel.
✔️ Toesluitbare skuif motorhek vir ekstra sekuriteit.
🌳 Privaat erf met gevestigde tuin.
🌿 Tuindienste ingesluit.
📍 Rustige en veilige omgewing.
💰 Huur: R12 500 per maand
📅 Minimum huurkontrak: 12 maande
📩 Kontak my gerus vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël by 0823329441.