11/06/2020
How different our lives are when we really know what is deeply important to us, and keeping that picture in mind, we manage ourselves each day to be and do what really matters most. Dr Stephen Covey.
Ek het dit besef in hierdie Covid 19 tyd waarin ons nou leef en probeer om net nie moed te verloor, maar elke dag net dankbaar te wees en dit is genoeg.