25/10/2024
Jaar eind insameling ๐ฅ๐๐
Ons hou n insameling van nie bederfbare produkte om die gesinne te help van Laerskole Brakpan Oos, Morewag en Dalview.
Ons maatjies wat elke dag n kos pakkie kry by die skool kry n kos hamper wat saam gaan huis toe om hulle te help deur die Desember vakansie.
Ons vra asb dat elkeen sy hart sal oopmaak en sal help met n donasie van nie-bederfbare produkte.
Dit sal baie help vir die kinders wat n lang vakansie voor hulle het en geen kos pakkies by die skool gaan ontvang in die vakansie tydperk nie.
Kontak my Asb vir die aflaai punte.
Zoli Butler
Natashia Barnard