23/09/2026
β° AMPER TYD!πββοΈπ₯
Die aftelling het beginβ¦ die Hessequa Heritage Trail Run is om die draai! πΏπ
Of jy nou βn ervare trail runner is, βn beginner, saam met vriende wil kom hardloop, of net lus is vir βn lekker dag vol sport, kos, musiek en kuierβ hierdie is een wat jy NIE wil misloop nie! π
π 16 km Trail Run
π 5 km Trail Run
π Die eerste 100 inskrywings kry βn race bag!
π₯ Elke runner kry βn spesiale medalje!
πΆ Musiek β’ Kos β’ Stalletjies β’ Pret vir die hele gesin
π
Saterdag, 26 September 2026
π Jagersbosch, Stilbaai
Moenie wag tot dit te laat is nieβ¦ skryf NOU in, trek jou tekkies aan en kom maak herinneringe saam met ons!π
π Jou volgende avontuur wag!*πΏπ
https://www.entryninja.com/events/83792-hessequa-heritage-trail-run