03/06/2026
Warm, toegevou en propvol geur! ๐ฅ๐ง
Nie sommer net โn vinnige hap nie โ hierdie ding vou nie vir slap lรช nie! ๐
Kom geniet 'n heerlike, goudbruin gebakte Ham & Cheese Calzone saam met 'n porsie goudgeel krakerige skyfies vir slegs R60! ๐โจ
Pure geluk op 'n bord vir jou Vrydag-middagete!
๐
Wanneer: Vrydag, 5 Junie 2026
โฐ Tyd: 12:00 - 15:00 (Pub Lunch)
๐ Waar: Puffies Stilbaai
โ ๏ธ Let wel: Beperkte voorraad, so moenie uitmis nie!
Skakel of WhatsApp ons by 078 569 1444 om jou plek te verseker. Dit smaak na nog! โค๏ธ