Mj Cronje Boukontrakteurs

Mj Cronje Boukontrakteurs Om op ‘n eerlike, betroubare en deeglike manier ‘n middeweg te vind tussen wat die kliënt verg en wat Ontstaan

Thys Cronje bou sedert 1974 af op Stilbaai.

Hy het saam met sy pa, Thys Cronje, begin bou en sodoende die familie besigheid voort gesit. In 2010 het sy seun, Carl Cronje, by die besigheid aangesluit en MJ Boukontrakteurs het tot stand gekom. Hierdie is dus bouers wat gebore inwoners van Stilbaai is en jare se ondervinding agter die blad het. Orals in Stilbaai en Jongensfontein staan huise wat deur die familie gebou is. Visie

MJ boukontrakt

eurs help bou aan u droom. Missie

Om op ‘n eerlike, betroubare en deeglike manier ‘n middeweg te vind tussen wat die kliënt verg en wat prakties moontlik en ekonomies is.

Du Plessis huis voltooid Aug 2024.Ons is dankbaar vir die voorreg en vir die suksesvolle projek. Te JongensfonteinThank ...
02/09/2024

Du Plessis huis voltooid Aug 2024.
Ons is dankbaar vir die voorreg en vir die suksesvolle projek.

Te Jongensfontein
Thank you, Richard Webb, for the wonderful pics.



Trots op hierdie projek. Dit was 'n plesier en 'n voorreg. Huis Van Gruting.Argitek: Handre De La ReyFotograaf: Richard ...
13/06/2023

Trots op hierdie projek.
Dit was 'n plesier en 'n voorreg.
Huis Van Gruting.

Argitek: Handre De La Rey
Fotograaf: Richard Webb.


Nog 'n tevrede kliënt. Dankie vir die voorreg. Gebou deur MJ Cronje Boukontrakteurs, Carl Cronje 0725450746.Fotokrediet:...
19/07/2022

Nog 'n tevrede kliënt.
Dankie vir die voorreg.
Gebou deur MJ Cronje Boukontrakteurs, Carl Cronje 0725450746.

Fotokrediet: Richard Webb





Huis Taljaard.Sukses 👊🏻🎉
07/06/2021

Huis Taljaard.
Sukses 👊🏻🎉

Nog te vrede eienaars. Huis Postmus.
18/04/2021

Nog te vrede eienaars.
Huis Postmus.

Huis Von Molendorff suksesvol voltooi September 2020 deur MJ Cronje Boukontrakteurs. Stylvol, modern en uniek. Dit is on...
14/12/2020

Huis Von Molendorff suksesvol voltooi September 2020 deur MJ Cronje Boukontrakteurs.
Stylvol, modern en uniek.

Dit is ons trots om al ons projekte in tyd te voltooi met 'n top-gehalte bou span en die ondervinding, kennis en integriteit van 'n derde generasie Stilbaai bouer.

Photo credit Webb

MJ Cronje Bounontrakteurs (Stilbaaibouers) is opgewonde om 2020 af te skop. Hierdie projek het suksesvol vorder 2019 & w...
07/01/2020

MJ Cronje Bounontrakteurs (Stilbaaibouers) is opgewonde om 2020 af te skop.
Hierdie projek het suksesvol vorder 2019 & word 2020 voltooi.

Von Molendorff vordering!
27/11/2019

Von Molendorff vordering!

Von Molendorff huis vordering.
20/09/2019

Von Molendorff huis vordering.

Von Molendorff vordering.
26/08/2019

Von Molendorff vordering.

Address

R305
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27725450746

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mj Cronje Boukontrakteurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mj Cronje Boukontrakteurs:

Share