17/09/2026
Waaraan d**k ’n mens as jy hier op hierdie bankie sit… 🌅🌊
Die son wat stadig sak, die geluid van die branders en daardie oomblik waar alles net vir ’n rukkie stil raak.
Dalk d**k jy aan mense vir wie jy lief is… aan mooi herinneringe… aan dinge wat jy nog wil doen.
Of dalk d**k jy aan niks nie — jy sit net en geniet die oomblik. ❤️
As hierdie bankie vir jou ’n gedagte kon bring… wat sou dit wees? 🌅