JP'S Handyman Services

JP'S Handyman Services Building and Restorations of almost anything! You name it, I do it!!

17/09/2026
Hello almal!Ek het my eie besigheid genaamd JP'S Handyman Services. Jy noem dit en ek doen dit vir jou.Wat ek alles kan ...
17/09/2026

Hello almal!
Ek het my eie besigheid genaamd JP'S Handyman Services. Jy noem dit en ek doen dit vir jou.

Wat ek alles kan doen:
-Wendyhuise
-Afdakke
-Bou werk
-Verf werk
-Vloere insit en uithaal
Die lys gaan aan.

Ek is n baie eerlike, opregte en vriendelike mens. My werk is my passie en my hande staan vir niks verkeerd nie.

Kontak my gerus op 071 546 5516 ek het WhatsApp ook. Ek is nie altyd op Facebook of Messenger nie.

My page: https://www.facebook.com/profile.php?id=61557599561519&mibextid=ZbWKwL

Hiers voorbeelde van die werk wat ek al gedoen het.

Address

Stilfontein

Telephone

+27716809413

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JP'S Handyman Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share