DSND Die Strand-Naastediens NPC was established in 1969 as a Non-Profit Organisation in Strand, Western Cape. Retirement and assisted living facility

The Company focuses on providing quality, affordable accommodation and care options to the elderly and people who would like to retire in a community

🎩 Hoededag by DSND! 🎩Vandag het Fedics 'n heerlike Hoededag by DSND se drie aftreeoorde – Altena, Ametis en Serenitas – ...
19/06/2026

🎩 Hoededag by DSND! 🎩

Vandag het Fedics 'n heerlike Hoededag by DSND se drie aftreeoorde – Altena, Ametis en Serenitas – aangebied.

Ons inwoners het behoorlik uitgehaal met hul kreatiewe en pragtige hoede, en daar was selfs 'n prys op die spel vir die beste hoed! Saam met 'n heerlike bord kos en baie lag en gesels, het dit vir 'n besonderse dag gesorg.

Baie dankie aan al ons inwoners wat met soveel entoesiasme deelgeneem het. 'n Spesiale woord van dank ook aan Fedics en al die personeel wat gehelp het om die dag so suksesvol en onvergeetlik te maak.

Dit is hierdie spesiale oomblikke wat ons gemeenskap so besonders maak.

Join our care team – Registered Nurse (Altena Retirement Home)We are looking for a compassionate and dedicated professio...
18/06/2026

Join our care team – Registered Nurse (Altena Retirement Home)
We are looking for a compassionate and dedicated professional to join our healthcare team.

Winterkoud? Nie by Ametis Aftree-oord!Onder leiding van mev. Susan Albertyn het 'n groep toegewyde helpers gister heerli...
12/06/2026

Winterkoud? Nie by Ametis Aftree-oord!

Onder leiding van mev. Susan Albertyn het 'n groep toegewyde helpers gister heerlike pannekoek vir die inwoners en personeel van Ametis Aftree-oord gebak.

'n Opregte dankie aan mev. Albertyn (borg van die pannekoek), Dr. en mev. Botha, mev. Sumin de Bruin, mev. Ansie van der Merwe en mej. Lenette Swart vir julle omgee en diensbaarheid.

Dit was heerlik en word opreg waardeer!

Op Vrydag, 5 Junie, het die leerders van Talanja Skool vir die inwoners van Altena kom sing en geskenkies vir almal, ins...
10/06/2026

Op Vrydag, 5 Junie, het die leerders van Talanja Skool vir die inwoners van Altena kom sing en geskenkies vir almal, insluitend ons personeel, gebring. Die inwoners het die besoek terdeë geniet en waardeer. Baie dankie aan Talanja Skool vir julle liefde, omgee en die vreugde wat julle gebring het.

Serenitas het ook ’n heerlike arts & crafts-dag beleef, waar inwoners hul kreatiwiteit kon geniet en ’n baie gesellige t...
01/06/2026

Serenitas het ook ’n heerlike arts & crafts-dag beleef, waar inwoners hul kreatiwiteit kon geniet en ’n baie gesellige tyd saam gehad het. Dankie aan almal wat betrokke was en dit moontlik gemaak het—dit was ’n spesiale dag vol kleur en pret.

Altena het verlede week ’n heerlike kunsdag gehad, waar inwoners hul kreatiwiteit kon uitleef en dit baie geniet het. Da...
01/06/2026

Altena het verlede week ’n heerlike kunsdag gehad, waar inwoners hul kreatiwiteit kon uitleef en dit baie geniet het. Dankie aan Fedics vir julle ondersteuning en betrokkenheid—ons waardeer dit opreg.

Op 25 Mei het Ametis se inwoners weer ’n heerlike arts & crafts-dag beleef. Dankie aan Fedics vir julle betrokkenheid—di...
01/06/2026

Op 25 Mei het Ametis se inwoners weer ’n heerlike arts & crafts-dag beleef. Dankie aan Fedics vir julle betrokkenheid—die inwoners het dit baie geniet en dit was ’n besondere lekker saamwees-geleentheid. DSND

13/05/2026

😴💙 Vandag op Live Well, Live Smart saam met DSND gesels ons oor die impak van swak slaap op jou liggaam, gesondheid en daaglikse lewe 🌙✨

Skakel in vir waardevolle insigte en praktiese wenke om jou slaapgewoontes te verbeter en beter te voel elke dag!

📻 Luister om 13:15 op Helderberg FM 93.6

04/03/2026

🎙️✨ Vandag om 13:15 op Your Daily Date!

Christie Hansen gesels saam met Estelle le Coq van DSND – Live Well, Live Smart oor: Praktiese idees vir anti-inflammatoriese kosblikke vir skool en werk 🥗🍎

Kort, prakties en propvol idees wat jy sommer dadelik kan toepas! 💚

Moenie dit misloop nie!

Address

Altena Road
Strand
7410

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27605851186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DSND posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DSND:

Share

Category