Ronel Harcourts Cape Agulhas

Ronel Harcourts Cape Agulhas In Real Estate from 2003. Working now for Harcourts Cape Agulhas.

πŸ”₯ ERFENISDAG = BRAAIDAG! πŸ₯©Ons ken Erfenisdag mos as Braaidag! So, terwyl jy daai lekker steak oor die kole kleur gee, di...
24/09/2026

πŸ”₯ ERFENISDAG = BRAAIDAG! πŸ₯©

Ons ken Erfenisdag mos as Braaidag! So, terwyl jy daai lekker steak oor die kole kleur gee, dink sommer ’n bietjie aan jou eiendom ook! πŸ˜‰

Wil jy jou huis verkoop, of droom jy dalk van ’n nuwe plekkie?

Geniet die braai, vier ons Erfenis en onthou: Ronel van Harcourts Cape Agulhas is net ’n oproep weg! 🏑

πŸ“ž Kontak my gerus – ek help jou met plesier! 083 262 2110

GeseΓ«nde Erfenisdag aan almal!

Harcourts Cape Agulhas
Ronel Breedt

22/09/2026

On the road with Ronel ... Ek skuur skouers met die Groot baas van Harcourts South Afrika. Kom luister gerus wat sΓͺ hy van ons kantoor en ons area! Baie bevoorreg om deel van die Span te wees.

Dankie aan elke koper en verkoper wat dit vir ons moontlik maak om so goed te doen.

Harcourts Cape Agulhas
Kobus Louw
Richard Gray
Wanine Smit
Ronel Breedt

21/09/2026

🏑 GROOT, RUIM EN VOL POTENSIAAL – SLEGS 2 BLOKKE VAN STRUISBAAI SE PRAGTIGE STRAND! 🌊

Op soek na ’n huis wat regtig baie bied? Hierdie ruim eiendom in Struisbaai is propvol moontlikhede en perfek vir ’n groot gesin, vakansiehuis of selfs ’n eiendom met ekstra inkomstepotensiaal!

✨ Wat maak hierdie huis so besonders?

πŸ”Ή Bo: ’n Privaat hoofslaapkamer met instapkas en volledige badkamer, asook ’n knus sitkamertjie, kombuisie en binnebraai wat uitloop op ’n heerlike sonnige stoep.

πŸ”Ή Onder: ’n Ruim oopplan-leefarea met binnebraai, TV-kamer, kombuis en eetkamer – met toegang tot ’n beskutte stoep met buitebraai en pizza-oond. Ideaal vir lekker kuier saam met familie en vriende!

πŸ”Ή 4 slaapkamers en 3 badkamers op die onderste vlak, plus ’n aparte gastetoilet.

πŸ”Ή ’n 5de ekstra kamer wat perfek kan werk as ’n kantoor, speelkamer of stokperdjiekamer.

πŸ”Ή Dubbelmotorhuis met ’n netjiese solderarea wat nΓ³g meer bruikbare ruimte bied.

🌟 Die groot bonus? Die huis is slegs sowat 2 blokke van die strand af en bied soveel ruimte en potensiaal om dit jou eie te maak!

Of jy nou op soek is na ’n groot familiehuis, ’n vakansie-toevlugsoord of ’n eiendom met verskeie moontlikhede – hierdie een is beslis die moeite werd om te besigtig!

πŸ“² Kontak Ronel Breedt – Harcourts Cape Agulhas
083 262 2110

Prys R 4 350 000

Kom ontdek self die ruimte, karakter en potensiaal van hierdie besondere eiendom!


breedt

21/09/2026

🌿 JOU PLEK VAN RUS EN VREDE – AGULHAS! 🌊

Ons het begin met 60 erwe… en nou is daar nog net ’n paar oor, direk vanaf die ontwikkelaar!

Droom jy van ’n plekkie waar jy rus, vrede en die natuurskoon van Agulhas kan geniet? Hierdie erwe, pragtig geleΓ« bo op die punt van Agulhas, bied jou die geleentheid om jou eie stukkie kusparadys te bekom.

✨ Min erwe oor – moenie hierdie geleentheid misloop nie!

πŸ“ Kom ervaar self die rustigheid en natuurskoon. Jy gaan verstaan hoekom hierdie plek so besonders is!

πŸ“² Kontak Ronel Breedt | Harcourts Cape Agulhas 083 262 2110


20/09/2026

Jou kusdroom wag in Struisbaai!
Hierdie onlangs opgeknapte 4-slaapkamerhuis is stapafstand van die pragtige Struisbaai-strand en kombineer styl, ruimte en gemak.
✨ 4 slaapkamers | 3 badkamers – 2 en-suite
πŸ‘— Ruim walk-in closet
🍳 Moderne kombuis + aparte was-/opwaskamer
πŸ”₯ Ingeboude braai & ekstra leefarea met kaggel
πŸ’» Aparte kantoor – ideaal vir werk van die huis af
🌿 Ommuurde, bedekte stoep
πŸš— Groot dubbelmotorhuis + stoorplek
Ideaal as gesinswoning, vakansiehuis of belegging.
πŸ“ Struisbaai | Stapafstand van die strand
πŸ“ž Kontak Ronel Breedt – Harcourts Cape Agulhas
083 262 2110
🌊 Hierdie een móét jy sien!

19/09/2026

Coastal Charm in Agulhas 🌊🏑
This lovely 3-bedroom home offers comfortable coastal living in one of Agulhas’ most sought-after streets.
Featuring 2 bathrooms, an open-plan kitchen and living area with built-in braai, separate scullery, storage room and double garage.
A peaceful home in a beautiful coastal setting – and a great investment opportunity.

Call me to view this property - 083 262 2110

Priced at R 3799 000

19/09/2026

Rustige Agulhas-lewe 🌿🏑
Hierdie pragtige 4-slaapkamerhuis is geleΓ« in die gewilde Gentoo Straat, omring deur groen ruimtes en die rustige natuurskoon van Agulhas.
Met 3 badkamers, ’n ruim oopplan-leefarea, patio en dubbelmotorhuis, asook genoeg ruimte om uit te brei of addisionele strukture te bou.
’n Heerlike huis met eindelose potensiaal in pragtige Agulhas!

Skakel my dan gaan wys ek jou - 083 262 2110

( Huis is intussen geverf)

18/09/2026

Room for Your Boat! 🚀🌊

Found your perfect Agulhas home β€” and yes, there’s space for your boat too! 😍

🏑 Main house: 2 bedrooms, 2 bathrooms & open-plan living with kitchen and built-in braai
🚀 Spacious boat garage
🏠 2-bedroom, 1-bathroom apartment above the garage with beautiful views

Perfect for coastal living, family, guests or extra rental income.

πŸ“ž Contact me β€” 083 262 2110

Priced @ R3 750 000

18/09/2026

Prys Verlaging!! Nou DΓ­t is ’n Eiendom! 🌊🏑
As jy op soek is na ruimte, privaatheid, pragtige natuurskoon Γ‰N inkomstepotensiaal in Struisbaai β€” sit hierdie een beslis op jou besigtigingslys! πŸ‘€
✨ 4 slaapkamers | 4 badkamers
✨ 2 kombuise | 2 leefareas
✨ Aparte 1-slaapkamerhuis
✨ Addisionele gastekamer met badkamer
✨ Onderdakstoepe met ingeboude braais
✨ Welige, troeteldiervriendelike tuin met sprinkelstelsel
✨ Heeltemal omhein
✨ Uitsigte oor die natuurreservaat met ’n blik op die see 🌿🌊
Woon in die hoofhuis en verhuur die tweede woning, gebruik dit as ’n vakansiehuis, of geniet eenvoudig die ekstra ruimte saam met familie en vriende.
R4,250,000 β€” ’n eiendom wat regtig vir jou kan werk!
πŸ“ž Kontak my vandag om jou privaat besigtiging te reΓ«l.
083 262 2110

Address

Main Road
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ronel Harcourts Cape Agulhas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ronel Harcourts Cape Agulhas:

Shortcuts

Share

Category