Accommodation Cape Agulhas

Accommodation Cape Agulhas Accommodation available in Cape Agulhas, Struisbaai and Langezandt Estates

24/06/2026

Hierdie is St Mungo no 5 maar ons het baie ander huise ook. Afslag tot einde Augustus!!! 0791839790

β„οΈπŸ‘ WINTERAFSLAG! πŸ‘β„οΈSlegs tot einde Augustus!βœ… 45 huise om van te kiesβœ… Perfek vir 'n naweek wegbreek of vakansieβœ… Besp...
24/06/2026

β„οΈπŸ‘ WINTERAFSLAG! πŸ‘β„οΈ

Slegs tot einde Augustus!

βœ… 45 huise om van te kies
βœ… Perfek vir 'n naweek wegbreek of vakansie
βœ… Bespaar met ons winter spesiale afslag pryse

πŸŽ‰ BOEK HIERDIE NAAWEEK EN KRY 'N EKSTRA 10% AFSLAG! πŸŽ‰

Moenie wag nie – die beste datums word vinnig bespreek!

πŸ“ž SANELLE GENADE
Accommodation Cape Agulhas
OWNER & PRINCIPAL AGENT

πŸ“± Cell: 073 254 7700
πŸ’¬ WhatsApp: 079 183 9790

πŸ“§ [email protected]
πŸ“§ [email protected]

🌐 www.accommodationcapeagulhas.co.za

21/06/2026

Aan elke pappa daar buite vandag Ons wens julle n baie geseende en voorspoedige Vadersdag vandag. Mag julle n heerlike daggie he.
Groete
Accommodation Cape Agulhas

20/06/2026
18/06/2026

BREDASDORP MAAK GEREED VIR TWEE GROOT GELEENTHEDE! πŸ“’

🌾 NAMPO KAAP 2026
πŸ“… Woensdag 9 September 2026 – Saterdag 12 September 2026

πŸƒβ€β™‚οΈ VOET VAN AFRIKA MARATON 2026
πŸ“… Vrydag 18 September 2026 – Saterdag 19 September 2026

Met duisende besoekers wat die Overberg besoek vir hierdie gewilde geleenthede, is dit die ideale tyd om vooruit te beplan.

βœ… NAMPO KAAP: 9–12 September 2026
βœ… VOET VAN AFRIKA: 18–19 September 2026

Bespreek nou jou verblyf by Accommodation Cape Agulhas sodat jy nie dit misloop nie.

Skakel Sanelle op 079 183 9790 of epos [email protected] om jou verblyf te boek.

Call now to connect with business.

12 - 16 Junie Langnaweek in Struisbaai is die plek om te wees. Lekker warm kaggels, en Sonskyn daggies maak dit jou eers...
04/06/2026

12 - 16 Junie Langnaweek in Struisbaai is die plek om te wees. Lekker warm kaggels, en Sonskyn daggies maak dit jou eerste keuse!! Whats up Sanelle op 079 183 9790 om ons specials te sien. Hier is 'n link na die huise wat oop is vir hierdie datums.
https://book.nightsbridge.com/34455
Kom kuier by ons en kry bietjie rus voor dit baie koud raak.

02/06/2026

❀️‍πŸ”₯❀️‍πŸ”₯❀️‍πŸ”₯

26/05/2026

Goeie more, ek sien baie mense doen navrae hier op my advertensies. Ek is nie heel dag op facebook nie. Met alle navrae kontak my groot asb op die whatsup nommer 079 183 9790 Met datums hoeveel mense dan maak dit makliker vir my om julle so gou moontlik te help. Groete Sanelle

Call now to connect with business.

ALLE PRYSE OP DIE WEBSITE IS NOU VERANDER MET DIE WINTER EKSTRA AFSLAG.  WHATSUP NET JOU DATUMS EN HOEVEEL MENSE EN EK S...
20/05/2026

ALLE PRYSE OP DIE WEBSITE IS NOU VERANDER MET DIE WINTER EKSTRA AFSLAG. WHATSUP NET JOU DATUMS EN HOEVEEL MENSE EN EK STUUR DIE LINKS 079 183 9790

Book your dream getaway at the most Southern Tip of Africa. Accommodation Cape Agulhas Accommodation Cape Agulhas is a rental agency that offers self-catering homes, units and apartments in Agulhas and Struisbaai. Accommodation comprises various fully furnished apartments, units or holiday homes tha...

Address

36 Duiker Street
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accommodation Cape Agulhas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Accommodation Cape Agulhas:

Share