15/09/2026
π‘ WENK VIR VERKOPERS: Kies die regte gloeilampe
Helder gloeilampe kan βn groot verskil maak aan hoe jou huis ervaar word.
Vervang dowwe of ou gloeilampe met helderder opsies om vertrekke ligter en ruimer laat voel. βn Goed beligte huis skep βn positiewe atmosfeer en help kopers om die ruimte op sy beste te sien.
Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir nog wenke elke week.