18/09/2026
Hierdie eenslaapkamerwoning by Terra Nova Aftreeoord bied βn gemaklike en praktiese leefruimte in βn veilige, vriendelike gemeenskap. Geniet jou onafhanklikheid met geriewe, aktiwiteite en ondersteuning binne bereik.
π‘ 1 Slaapkamer
π 1 Badkamer
π 46 mΒ²
βΏ Rolstoelvriendelik
π‘οΈ 24 Uur Sekuriteit
π³ Privaat Tuin
π‘ Klubhuis
ποΈ Gimnasium
π₯ Onthaalarea en Braaigeriewe
π©Ί Mediese Ondersteuning en Versorgingsdienste Beskikbaar
Prys: R830 000
Elke dag op skou.
Besigtig die eiendom hier:
https://www.privateproperty.co.za/for-sale/mpumalanga/mpumalanga-highveld/secunda/trichardt/3-terra-nova-retirement-village/00-river-road/T628235
π 074 000 0009
π www.terranovasales.co.za