25/09/2026
🏡 3 eiendomme onder aanbod in net 3 dae!
Twee van dié huise was maar net ’n bietjie meer as ’n week op die mark. Baie dankie aan my verkopers vir julle vertroue, en baie geluk aan die kopers! 🔑
Dink jy daaraan om jou eiendom te verkoop? Kontak my gerus.
Louise Visser | Mikaya Real Estate