Kliphoek Rivieroord Velddrif

Kliphoek Rivieroord Velddrif KLIPHOEK, one of the oldest family farms on the West Coast, offering self-catering cottages and camping facilities located on the banks of the Berg river.
(208)

KLIPHOEK, one of the oldest family farms on the West Coast, has its own distinctive charm. Here, on the banks of the Berg River near Velddrif, our guest immediately feels welcome and at home. West Coast hospitality, coupled with modern comfort, ensures an unforgettable experience. Kliphoek is only a short 1½ hour drive from Cape Town and is situated in the heart of a bird sanctuary. A vast variety of bird species are found here. Relaxation is the keyword at Kliphoek and during the day, guests can undertake hikes along the river or in the veld, ski on the Berg River, swim and play tennis. A West Coast sunset is an experience not to be missed and at the onset of spring the West Coast flower carpet is an unbelievable sight. We have self-catering cottages located on the banks of the river. Our cottages are well equipped and truly our pride and joy. We also have camping facilities. At Kliphoek, Jurgen and Mariëtte Kotzé have created something special for those who yearn to spend some quality time close to nature. We look forward to receiving you.

Langnaweek kansellasie! Ons het een staanplek beskikbaar 24-27 September. Skakel ons op 076 344 2891 om te bespreek.    ...
23/09/2026

Langnaweek kansellasie! Ons het een staanplek beskikbaar 24-27 September. Skakel ons op 076 344 2891 om te bespreek.



Kliphoek Rivieroord Velddrif Velddrif Tourism Bergrivier Tourism Mooi Weskus Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa W E S K U S K U I E R - South Africa KAMP-MAL™ I love Camping - SA

🎁 KLIPHOEK-HAMPER TREKKING!Ons is SO bly oor die ongelooflike deelname aan ons “Wat gaan jy eerste doen wanneer jy by Kl...
18/09/2026

🎁 KLIPHOEK-HAMPER TREKKING!

Ons is SO bly oor die ongelooflike deelname aan ons “Wat gaan jy eerste doen wanneer jy by Kliphoek aankom?”-plasing van 11 September!

Julle lekker antwoorde en entoesiasme het ons behoorlik laat glimlag — daarom het ons besluit om iets spesiaals terug te gee!

Op Vrydag, 25 September 2026, doen ons ’n trekking en een gelukkige deelnemer kan ’n lekker Kliphoek-hamper wen! 🎁

👉 Reeds kommentaar gelewer? Jy is outomaties in die trekking!

👉 Nog nie deelgeneem nie? Gaan lewer kommentaar op die oorspronklike plasing van 11 September 2026 en vertel ons wat JY eerste sal doen wanneer jy by Kliphoek aankom.

⏰ Jy het kans tot 24 September 2026.

LIKE • SHARE • COMMENT

📌 Onthou: Jou kommentaar moet op die oorspronklike plasing van 11 September wees om in die trekking te tel.

Dankie vir elke like, comment en share — ons waardeer julle ondersteuning! ❤️



Kliphoek Rivieroord Velddrif Bergrivier Tourism Mooi Weskus Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa Velddrif Sakekamer W E S K U S K U I E R - South Africa Weskus to do list KAMP-MAL™ I love Camping - SA Western Cape Resorts Network Vakansieplekkesa.co.za fans

🎄☀️ Vier jou einde van die jaar by Kliphoek Rivieroord! 🌿Bring jou familie en vriende bymekaar, ontspan langs die rivier...
15/09/2026

🎄☀️ Vier jou einde van die jaar by Kliphoek Rivieroord! 🌿

Bring jou familie en vriende bymekaar, ontspan langs die rivier en maak mooi Desember-herinneringe saam! 💚🌅

📞 076 344 2891
📧 [email protected]

📲 Bespreek jou feestyd-wegbreek betyds!

Kliphoek Rivieroord Velddrif Bergrivier Tourism Mooi Weskus Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa Velddrif Sakekamer W E S K U S K U I E R - South Africa Weskus to do list KAMP-MAL™ I love Camping - SA Western Cape Resorts Network Vakansieplekkesa.co.za

WAT GAAN JY EERSTE DOEN? 💫Kies jou antwoord en laat weet ons in die comments: A, B, C, D, E of F! 👇😃Kom geniet jou volge...
11/09/2026

WAT GAAN JY EERSTE DOEN? 💫

Kies jou antwoord en laat weet ons in die comments: A, B, C, D, E of F! 👇😃

Kom geniet jou volgende wegbreek by Kliphoek Rivieroord! 🌿🌊

📧 [email protected]
📱 076 344 2891

Kliphoek Rivieroord Velddrif Bergrivier Tourism Mooi Weskus Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa Velddrif Sakekamer W E S K U S K U I E R - South Africa Weskus to do list KAMP-MAL™ I love Camping - SAWestern Cape Resorts Network Vakansieplekkesa.co.za

🧪 Wetenskaplikes het ontdek dat om na 'n rivier te kyk, na voëls te luister en vir 'n rukkie absoluut niks te doen nie, ...
28/08/2026

🧪 Wetenskaplikes het ontdek dat om na 'n rivier te kyk, na voëls te luister en vir 'n rukkie absoluut niks te doen nie, verrassend goed is vir 'n mens se gesondheid.

By Kliphoek Rivieroord kan jy self aan hierdie belangrike "navorsing" deelneem.

Jou pligte sluit in:
🌿 Slaap laat.
🚤 Geniet die rivier.
🎣 Gooi 'n lyn.
🔥 Hou 'n braai.
📵 Vergeet van e-posse, wagwoorde en die gejaag van die alledaagse lewe.

Geen ondervinding nodig nie – net tyd om te ontspan.

Kliphoek Rivieroord Velddrif Bergrivier Tourism Mooi Weskus Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa Velddrif Sakekamer W E S K U S K U I E R - South Africa Weskus to do list KAMP-MAL™ I love Camping - SA Western Cape Resorts Network Vakansieplekkesa.co.za fans

Die Weskus wag vir jou! 🌺🌸🌼 Blomme op jou voorstoep🌿 Geleë langs die Bergrivier🏡 Selfsorgchalets & kampeerplekke🌅 Rustig...
14/08/2026

Die Weskus wag vir jou! 🌺🌸

🌼 Blomme op jou voorstoep
🌿 Geleë langs die Bergrivier
🏡 Selfsorgchalets & kampeerplekke
🌅 Rustigheid en natuur op sy beste

💥 15% afslag op alle chalets gedurende Augustus en September!

📍 Velddrif
📞 WhatsApp: 076 344 2891
🌐 www.kliphoek.com

Bespreek jou volgende wegbreek vandag! 🌿💙

📞 076 344-2891
📧 [email protected]

Kliphoek Rivieroord Velddrif Mooi Weskus fans Bergrivier Tourism Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa W E S K U S K U I E R - South Africa Weskus to do list Velddrif Sakekamer KAMP-MAL™ I love Camping - SA Western Cape Resorts Network Vakansieplekkesa.co.za

11/08/2026
🏡 Daar is nog chalet beskikbaarheid vir die komende langnaweek 7–10 Augustus!✨ Bespreek nou en geniet 15% afslag op chal...
05/08/2026

🏡 Daar is nog chalet beskikbaarheid vir die komende langnaweek 7–10 Augustus!

✨ Bespreek nou en geniet 15% afslag op chalet besprekings gedurende Augustus en September.

📞 076 344-2891
📧 [email protected]

Kliphoek Rivieroord Velddrif Mooi Weskus Bergrivier Tourism Weskus Tourism Camping Spots Western Cape Accommodation 4 South Africa Velddrif Tourism Velddrif, Western Cape, South Africa Velddrif Sakekamer Weskus to do list W E S K U S K U I E R - South Africa Western Cape Resorts Network

☀️ Benut die volgende paar dae se pragtige weer by Kliphoek Rivieroord! 🌼Die son skyn, die blomme is reeds aan die blom ...
29/07/2026

☀️ Benut die volgende paar dae se pragtige weer by Kliphoek Rivieroord! 🌼

Die son skyn, die blomme is reeds aan die blom en die Bergrivier bied die perfekte agtergrond vir ’n rustige wegbreek.

Of jy nou wil kamp, braai, ontspan of net die natuur wil geniet – nou is die tyd!

🏕 Kampering aan die Bergrivier
🏡 Chalets beskikbaar
🌸 Blomme oral
🔥 Netjiese braaigeriewe

📞 Bespreek vandag: 076 344 2891
📧 [email protected]
📲 WhatsApp: https://wa.me/27763442891

📍 Kliphoek Rivieroord, Velddrif



Kliphoek Rivieroord Velddrif Mooi Weskus Bergrivier Tourism I love Camping - SA Weskus Tourism W E S K U S K U I E R - South Africa Velddrif Sakekamer Western Cape Resorts Network Velddrif, Western Cape, South Africa Weskus to do list Camping Spots Western Cape KAMP-MAL™ Vakansieplekkesa.co.za

Address

Kliphoek
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:30 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27763442891

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kliphoek Rivieroord Velddrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kliphoek Rivieroord Velddrif:

Shortcuts

Share