03/06/2026
Ek het die volgende huise beskikbaar om te huur -
* 3 slaapkamer, 2 badkamer, braaikamer, open-plan, diere vriendelik, garage, veiligheids kompleks @ R17 000
* 3 slaapkamer, gemeubileerd, 2 badkamer, dubbelverdieping, geen diere, kort termyn, beskikbaar tot 30 November, Dwarskersbos
* 2 Slaapkamer tuinwoonstel, geen diere, Wi-fi & water ingesluit, pre-paid elektrisiteit, Velddrif @ R9100
* 3 slaapkamer, 2 badkamers, loft, rivier uitsig, fibre, binne braai, gemeubileerd, pre-paid elektrisiteit, beskikbaar tot 30 Noveber @ R15 000
*2 bed, 2 bad, garage, Skilliepark, gemeubileerd, Wi-fi ing, pre-paid elektrisiteit @ R9 600
* 3bed, 2 bad, loft, dubbel garage, veiligheids kompleks, gemeubileerd, solar geyser, geen diere @ R19 000
Kontak 078 141 7801 - Alta