04/01/2016
Haasbroek en Willemse Eiendomme wens u n baie Voorspoedige 2016 toe!
Ons benodig DRINGEND Huurhuise, het huurders wat huise soek! Ons het ook prag eiendomme te koop! Vir vriendelike vinnige diens kontak ons kantoor by 057) 212 5665! Of kom maak sommer n draai by ons kantoor! Ond is verbind tot die puikste diens aan u.