Marietjie Eiendomme

Marietjie Eiendomme Let's do the walk for you Let's do the walk for you
We are Property Consultants trading with over 21 years of experience in the Real Estate Industry.

We do selling and rentals in the Hartenbos, Mossel Bay area.

Marietjie Eiendomme Mosselbaai - AlleenmandaatDiaz strand luukse 4 slaapkamer huis in die mooie paradys te koop met mooi...
06/10/2021

Marietjie Eiendomme Mosselbaai - Alleenmandaat
Diaz strand luukse 4 slaapkamer huis in die mooie paradys te koop met mooi afwerkings en goed onderhou. Tuiste vir die hele familie. Bring ouma en oupa of studente kinders en kom geniet die mooi. Kom en beleef ons mooie dorp in styl en voldoen aan die hele familie se vereistes.
R3 390 000.00 miljoen "Let's do the walk for you"
Boonste gedeelte bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers ( waarvan 2 vol is en een on-suite waarvan dit ook in 'n bachelors woonstel omskep kan wees omrede daar toegang van buite af na die eenheid is en ook voldoen aan 'n kombuis en eie ingang.)
Onderste gedeelte bestaan uit Opwas, kombuis met oopplan eetkamer leefarea, binne braai, toegang met skuifdeur na die goed versorgde tuin, tv kamer en leefarea vertrek, 3x motorhuise en genoegsame parkering vir karavaan onder skadunet. Ten volle omhein en diere asook kindervriendelik. Plus ruim 1 slaapkamer woonstel met eie ingang - kombuis en badkamer en sitkamer vir ekstra huurinkomste of ouma en oupa wat graag wil saam trek. Die eiendom is goed opgepas en na omgesien. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Skakel Tanya Verwey 0661537046 of Marietjie Coetzee 0828709828 vir besigtiging.

20/07/2021

'n Pa Se Hart

20/07/2021

Jou kinders is besig Satan.. maar my
GOD het al klaar die oorwinning behaal, jy verloor in elk geval..
Al wat ons hoef te sĂȘ is AMEN!!!

So gebless.  Happy Kopers
28/03/2021

So gebless. Happy Kopers

Nog 'n Gelukkige Koper en Verkoper
27/03/2021

Nog 'n Gelukkige Koper en Verkoper

Gelukkige Koper, Gelukkige Verkoper,  dis my trots
23/03/2021

Gelukkige Koper, Gelukkige Verkoper, dis my trots

16/05/2020

Hartenbos huis te huur. 3 Slaapkamer, 2 badkamer. Buite braai. Ten volle omhein met palisades. Persoonlike toestemming sal gevra word hondekinders. Woonstel op erf wat eienaar self bewoon van tyd tot tyd. Enkel mhuis. Munisipale rekening vir huurder. Koopkrag. R11000 PM

16/05/2020

Hartenbos Italeni straat, 3 slaapkamer huis te huur. Dierevriendelik, onmiddelik beskikbaar. Munisipale rekening vir huurder. Koopkrag. R13000 pm Skakel Tanya 0661537046 of wapp 0799954696

16/05/2020

Diazstrand. Pragtige 1 slaapkamer woonstel aan huis te huur. Skadunet parkering. Water en krag ingesluit. Onmiddelik beskikbaar R5500 per maand. Geen diere asb. Skakel Tanya 0661537046 of wapp 0799954696.

Address

Sable Office Park, Rooken Smith Street
Voorbaai
6500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marietjie Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marietjie Eiendomme:

Share

Category