24/09/2026
Kom vier Erfenis dag by een van die Weskus sou oudste Restaurante. Jare se ervaring en kos wat jou na jou ouma se kombuis in die Karoo laat verlang. Kom geniet al die tradisionele gunstelinge op ons A la Carte spyskaart en bring die kinders, daar is baie spasie om te speel.