03/06/2026
VOLLEDIG GEMEUBILEERDE
ENKEL 1 SLAAPKAMER EENHEDE TE VREDENDAL 6KM BUITE DORP @ R7 300-00 per maand / Huurtermyn minimum 6 maande Maksimum 2 Volwassenes
Onderdak privaat parkering, privaat braaiarea, hoë spoed Wifi vir streaming en afstandswerk, veilige toegang met elektriese hek
Gratis water, vullisverwydering, wifi en toegang tot privaat staproete op 140ha grond.
Maandelikse R150 voucher vir wyn proe, aankope of spesiale aanbiedinge by die wynkelder.
Voorafbetaalde elekstrisiteit vir die huurder se rekening.
Word soggens wakker tussen olyfbome, palm- en spekbome. Geniet die rustigheid van die natuur en stap die privaat roetes op plaas en ontspan saans op jou eie patio met 'n glas wyn vanaf die kelder wat stapafstand geleë is.