10/11/2016
Hier is n huis wat beskikbaar is om te huur / te koop.
3 slaapkamer,kombuis,sitkamer/eetkamer,badkamer en opwas kamer.Die eiendom het n groot erf,braai area en dubbel motorhuis.Dadelik beskikbaar om te huur vir R2000.00pm en die huis is te koop ook vir R260 000.00neg.Kontak ons gerus by Warden Agentskappe vir meer inligting.tel:058 643 0034