21/09/2026
*BOEKMERK DIE DATUM*
MAGNUM BOERDERY AANTEELVEILING 🔥🐂
Die datum is vas! 200+ VROULIKE DIERE (Bonsmara-tipe & kruisras) in alle produksiestadia kom onder die hamer.
📅 Vrydag, 16 Oktober 2026
⏰ 11:00
📍 Northam Veilingskrale
📍 24°58’32.2”S 27°15’45.3”O
✅ Dragtigheid sal bevestig word
✅ Diere geënt teen BEK & KNOPVELSIEKTE
✅ Alle diere getoets vir BM & TB
🐂 200+ vroulike diere in alle produksiestadia
📞 Wentzel van Wyk: 082 507 6967
📞 Niel Swart: 082 554 3070