Magereng Belasting Betalers Unie - MBBU

Magereng Belasting Betalers Unie - MBBU Community of Magareng to emphasize all the problem that they encounter from Non Service Delivery

Warrenton het 90% van die tyd nie water, maar as daar wel water vloei dan vloei dit by ons so genaamde pothole paaie af,...
13/02/2024

Warrenton het 90% van die tyd nie water, maar as daar wel water vloei dan vloei dit by ons so genaamde pothole paaie af,dit is gerapporteer by die Magereng Munisipaliteit maar tot op hede nog nie aan aandag gegee nie.Hoeveel huishoudings kon hierdie water aangewend het vir noodsaaklike gebruike.Ons het n hittegolf en hier is nie water in dorp vir mense om te drink,skole kan nie funksioneer maar tog is dit nie n dringendheid om die water wat daar wel is in pype te hou nie,hulle laat dit liewer die strate afloop.

13/02/2024

Vanaf Februarie 2023 het Warrenton(Magereng) geen water. Hierdie is die water wat wel by sekere huise in sekere tye deur krane kom.Daar is steeds gebiede wat inwoners 7jaar laas water deur hul waterpype gehad het.Hierdie water is ook water wat deur die suiwering stelsel van die munisipaliteit gaan voor die na die woongebiede gaan.Dit laat baie vrae by n mens en antwoorde van Magareng Munisipaliteit is daar nie!!

12/02/2024

Goeie môre aan elkeen op hierdie blad en elkeen wat nog gaan deel raak.Die blad is daar om ander plekke en mense bewus te maak van wat in ons dorp aangaan en wat ons doen om dit te verbeter.Gebruik hierdie blad en post al jou misnoë,ek weet disoeilik en ons is versteurd,kom ons hou dit net skoon en hou ons kant ten minste reg.2024 is die jaar van verandering,waar ons die wiel gaan laat draai.

Ons is moeg vir geen dienste,geen water,geen kommunikasie of samewerking van Magareng Munisipaliteit.Ons moeg is moeg en dis tyd om dinge vir onsself te verander.

Address

Warrenton
8530

Telephone

+27748333438

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magereng Belasting Betalers Unie - MBBU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Magereng Belasting Betalers Unie - MBBU:

Share

Category