10/05/2026
Gelukkige Moedersdag my liefste ma! Ons is super gelukkige om so n spesiale ma te kan he! Maak nie saak wat ons aangevang het jy het by ons gestaan! Ek is so dankbaar dat ek elke dag die foon kan optel en met my ma kan gesels, elke oomblik is kosbaar ❤️