Hans Meyer Century 21 White River

Hans Meyer Century 21 White River I am looking forward to serving you with my Residential Real Estate knowledge.

14/02/2025

Imagine a sprawling Plot nestled in a picturesque setting, surrounded by lush greenery and offering breathtaking views of the landscape. The main house is an impressive structure with both upper and l...

12/02/2025
10/02/2025

Christina Caterina Meyer, maar my oorlede Dad het jou Baby genoem en almal het jou ook geken as Baby Meyer.

Jy het Jesus liefgehad, was 'n bo-baas kok, bakster en naaldwerker. Jy was kwaai, maar mens kon jou en jou man en kinders altyd deur 'n ring trek.

Maar toe eis maagkanker jou lewe op 14 Februarie 1966, op die ouderdom van 59 jaar.

Mamma jy sou vandag 102 jaar oud gewees het. "Gone too soon, but never forgotten" Ek wens jy kon sien hoe mooi is my vrou, ons kinders en kleinkinders.

My kinders en kleinkinders sal altyd vertel word van Oumi Baby Meyer. Mis jou baie mamma.

04/08/2024

5 Bed House in Elawini Lifestyle Estate, 39 elawini lifestyle estate, 39 timbavati drive, This magnificent residence in a gated Security Estate in Mbombela, boasts an array of features that

DID YOU KNOW??1 Norwin Street is "FOR SALE"?ON SHOW! ON SHOW!Sunday 28 July 2024Time: 13h00 to 17h00Whatsapp or call Han...
22/07/2024

DID YOU KNOW??

1 Norwin Street is "FOR SALE"?

ON SHOW! ON SHOW!
Sunday 28 July 2024
Time: 13h00 to 17h00

Whatsapp or call Hans Meyer of Century 21 on 0828065565 to view this large, beautiful, house.

17/07/2024

Op 'n dag hou ek stil bo op 'n berg in die plantasies van Tzaneen. Ek staan en kyk oor die omgewing en die Laeveld en d**k ek kan tot by Phalaborwa sien. Ek hoor 'n voertuig aankom en dit ry tot by my. 'n Voertuig van Merensky Bosbou. Die vuurtoring het rapporteer dat hulle 'n voertuig sien stilhou het in die plantasie, en dan moet ons kom ondersoek instel. Die bosbouer het dus kom kyk wat aangaan.

Ons kyk saam na die omgewing - ongelooflik pragtig!

Die bosbouer vra my toe:
" WAT IS 'N BOOM ?"...

'n Boom? Wat 'n vraag?
Ek d**k 'n bietjie en besef hy wil vir my iets sê en ek vra hy moet my vertel...

*"A TREE IS A SEED THAT TOOK A STAND!!!"*

Daar gaan klomp sade tot niet, vertel hy. Party lê net en het op 'n klip geval. Ontkiem maar verdroog. Ander versuip. Ander ontkiem maar lê bo-op en verdroog. Ander groei maar brand dood. Klomp redes waarom dit nie tot volwassenheid ontwikkel nie, maar teen die tyd wat dit 'n boom geword het, is dit een met getuienisse van 'n klomp aanslae wat hy oorleef het.

As jy "groot" geword het, 60jr verby...dan het ek baie respek vir jou. Dan beteken dit jý is "A seed that took a stand!".

Maar, dan vertel dit ook dat jy gespaar was, sodat jy koelte kan gee, takke het waarop voëls kan sit en nesmaak, vrugte kan dra vir almal om daarvan te kan eet, hout het wat gebruik kan word, en 'n karakter het wat eie is. Pragtig gevorm en uniek, deur die genade van ons Vader alleen.

*Jy was gevorm om 'n doel te dien.*

Ek bid dat jy nie net staan en wag dat jou tyd verby gaan nie. Jy is 'n uitgekieste saad wat 'n BOOM geword het. Jy het vrug, koelte, kennis, ens. vir ander.
Ek dank ons Vader dat ek vir jou kan sê dat jy spesiaal gespaar was tot nou.

Vader, ek bid vir elke “boom” wat staan. Dat U vir elkeen sy of haar waarde sal wys en dat hulle dit ook sal uitleef.

Dankie Vader dat ons tot hier gevorder het en almal vrug het vir ander om van te eet. Loof U groot en Heilige Naam.
_OPGEDRA AAN ALLE WAARDIGE SENIORS_

06/07/2024

Well done Bokke.

You were just lucky with that penalty try.

Pollard did not have his kicking boots on tonight.

Address

Casterbridge Lifestyle Centre
White River
1240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hans Meyer Century 21 White River posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category